08 November 2018 | Weer

Weer, Donderdag 8 November 2018

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloe­dig warm in die Zambezistreek. Elders sal dit sonnig en baie warm wees.



KUS: Gedeeltelik bewolk en koel aan die noordelike kusgedeeltes. Elders sal dit sonnig en warm tot baie warm wees.



GETYE BY WALVISBAAI: L 09:29 H 15:50 L 21:52



VOORUITSIGTE



WINDHOEK13°31°

RUNDU20°36°

OSHAKATI17°37°

GOBABIS14°34°

MARIENTAL15°29°

KEETMANSHOOP15°29°

WALVISBAAI14°32°

LUANDA22°32°

JOHANNESBURG07°20°

KAAPSTAD10°29°