06 September 2018 | Weer

Weer, Donderdag 6 September 2018

BINNELAND: Bewolk en koud tot matig met reënbuie. In die Noorde sal dit gedeeltelik bewolk en baie warm wees.



KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met reënbuie oor die sentrale en noordelike kusgedeeltes.



GETYE BY WALVISBAAI: L: 06:36 H: 13:02 L: 19:05



WINDHOEK08°21°

RUNDU12°32°

OSHAKATI11°32°

GOBABIS08°33°

MARIENTAL03°22°

KEETMANSHOOP02°23°

WALVISBAAI06°18°

LUANDA20°30°

JOHANNESBURG12°28°

KAAPSTAD07°16°