11 September 2018 | Weer

Weer, Dinsdag 11 September 2018

BINNELAND: Mooiweer en warm tot baie warm. In die Suide sal die westewind matig to sterk waai.

KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die oggend.

GETYE BY WALVISBAAI: L 10:16 H 16:41 L 22:43

WINDHOEK 07° 27°

RUNDU 12° 30°

OSHAKATI 14° 32°

GOBABIS 09° 30°

MARIENTAL 15° 29°

KEETMANSHOOP 13° 29°

WALVISBAAI 07° 18°

LUANDA 20° 26°

JOHANNESBURG 10° 22°

KAAPSTAD 12° 22°