30 August 2016 | Skole

Waterheld

Terwyl sy maats verby hierdie oop kraan geloop het, kon 10-jarige Emmanuel Harad van Otjiwarongo nie toelaat dat water so gemors word nie en het hy dit toegedraai. Foto Yochanaan Coetzee