06 September 2018 | Omgewing
Stormsee
Johann van Schalkwyk het onlangs die pragfoto van die stormsee naby Hentiesbaai geneem. "Die see was baie rof en vol skuim," het hy gesĂȘ.
Print