23 April 2019 | Omgewing

Stadsbye nou plaasbye

Die Namibiese byeboer mnr. Roland zu Bentheim het onlangs 'n jong swerm bye uit 'n boom in Sam Nujomarylaan in Windhoek verwyder. Hy skat die swerm is nie ouer as vier maande nie en bestaan uit sowat 10 000 bye. Hulle is na 'n plaas buite Windhoek verskuif waar hulle in vrede heuning kan produseer. Mense wat bye verwyder wil hĂȘ, kan Zu Bentheim by 081 635 7323 skakel. Foto's Tanja Bause