23 May 2018 | Infrastruktuur

RCC se ooreenkoms met Chinese ongeldig

Die minister van werke en vervoer, mnr. John Mutorwa, het pas aangekondig die ooreenkoms wat die Roads Contactor Company (RCC) met Jiangsu Nantong Sanjian Construction gesluit het, is ongeldig.

Die direksie van die RCC het opdrag gekry om die Chinese maatskappy dienooreenkomstig in te lig.

Lees die volledige berig môre in Republikein.