12 September 2018 | Menings

Op die web

“Geen borgtog vir Noble en

Dinath”:



Goed so as 'n mens in ag neem hoeveel mense verslaaf sou geraak het met die klomp kokaïen. – Hartmut Beyer



“Avihe Ujaha se ma moontlik

vervolg”:



Die polisie-amptenare wat geweier het om te soek na die kind moet eerder vervolg word. Ek is seker almal in die land weet hoe traag die polisie is as mens 'n saak aanmeld. – Andrew Carney