06 September 2018 | Misdaad

O&L gee N$100 000 vir Cheryl-ondersoek

Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, spreek vanoggend (Donderdag) lede van die media en die sakegemeenskap toe oor die vordering met die moordsaak van Avihe Cheryl Ujaha (9).
Op die foto regs van hom sit mnr. Sven Thieme, die voorsitter van die Ohlthaver & List-groep.
Dié maatskappy het pas N$100 000 bewillig - onder meer vir dié ondersoek.
Foto Denver Kisting