30 August 2018 | Gebeure

Nasate gedenk Dorslandtrek

Afstammelinge van die Dorslandtrekkers en die sogenaamde Angola-boere het die afgelope naweek die 90ste herdenking van diƩ geskiedkundige trek by Swartbooisdrift aan die Kunenerivier gevier.