09 August 2018 | Gebeure

Inspirasie Tafels se glans amper hier

Inspirasie Tafels is Woensdagaand tydens ‘n glansgeleentheid by die Windhoekse skougronde bekendgestel. Die stigter van dié leefstyl-ekspo, mnr. Frans van Wyk, het uitstallers en lede van die media toegespreek. Inspirasie Tafels vind vanaf 30 Augustus tot 1 September by die skougronde plaas. Kaartjies is by webtickets.com.na./events beskikbaar. Foto Yolanda Nel