08 November 2018 | Ongelukke

Gru-ongeluk buite Otjiwarongo

Ses mense het gister doodgebrand ná ‘n bakkie en ‘n minibus in ‘n botsing net buite Otjiwarongo op pad na Otvai betrokke was, volgens inligting op die Facebook-blad van Accidents in Namibia. Volgens dié blad is die ander insittendes deur motoriste gered. Teen druktyd kon die polisie nie die inligting bevestig nie. Foto’s Accidents in Namibia