05 September 2018 | Weer

Die weer vir 5 September 2018

WEERWAAK: Koue, reënerige weer word môre in die Suide verwag.

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en matig tot warm met enkele ligte buie op plekke in die //Kharasstreek. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees.

KUS: Gedeeltelik bewolk en matig met enkele ligte buie langs die suidelike kus.

GETYE BY WALVISBAAI: L 05:26 H 11:54 L 14:27



Gobabis 10° 33°

Katima Mulilo 06° 31°

Keetmanshoop 05° 22°

Mariental 11° 32°

Opuwo 13° 34°

Oshakati 14° 35°

Rundu 14° 34°

Walvisbaai 08° 21°

Windhoek 09° 27°



Luanda 20° 28°

Johannesburg 12° 29°

Kaapstad 08° 14°