12 September 2018 | Menings

Dalk 'n sinkgat?

“Kan dit dalk 'n sinkgat wees onder die teerpad op die hoek van Venningstraat en Onafhanklikheidslaan in Ausspanplatz? Dit lyk vir my kommerwekkend. Ontvang op WhatsApp op 6 September.