03 September 2018 | Energie

Brandstofpryse styg Woensdag met 40 sent

Die minister van myne en energie, mnr. Tom Alweendo, het Maandagaand aangekondig dat die prys van alle brandstof 'n minuut ná middernag Woensdagoggend met 40 sent per liter styg.
Die hoofrede vir hierdie verhoging is die verswakking van die Namibiese dollar teenoor die Amerikaanse dollar, sê hy.

Foto: Nampa