22 August 2018 | Plaaslik

Bachstraat kry 'n nuwe naam

Bachstraat in Windhoek-Wes is vanoggend herdoop Dr. Kuaimo Riruakostraat in ere van die voormalige OvaHerero-opperhoof wat in 2014 dood is.
Hier is die burgemeester van Windhoek, mnr. Muesee Kazapua (regs) en die goewerneur van die Khomasstreek, me. Laura McLeod-Katjirua, by die geleentheid.
Foto: Barry de Klerk