Sorry! Ons nuwe argief sal meer hê.

Kategorie

 

Weer vir 21 Julie

2 dae gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm. KUS: Gedeeltelik bewolk en matig in die Noorde en Suide, andersins sonnig en matig tot warm.GETYE BY WALVISBAAI:...

TransNamib-bestuurder in hof op korrupsieklagte

2 dae gelede | Howe

Catherine Sasman - Landdros Venatius Alweendo het gister geweier om borgtog aan mnr. Chris Simataa, TransNamib se verkrygingshoof, te verleen toe hy vlugtig in die...

Windhoek Woordfees skop binnekort af

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Die Windhoek Woordfees is van­oggend deur dr. Chrisna Beuke-Muir bekend gestel. Die fees skop af op 26 Julie by die Maerua Mall Rooftop met die...

Mediese fondse nié ondernemings

2 dae gelede | Gesondheid

Henriette Lamprecht - Mediese fondse is nie ondernemings binne die betekenis van die wet vir mediese fondse nie, en die Kompetisie-kommissie het geen jurisdiksie oor...

Daggasmouse uitgerook

2 dae gelede | Misdaad

Dinsdag is twee mans van onder­skeidelik 21 en 23 jaar oud omstreeks 11:35 in Rehoboth se Blok E-woonbuurt met 16 banksakkies en 12 ballies dagga...

Begraafplase loop deur

2 dae gelede | Misdaad

Maria EisebDeesdae is die toestand van die begraafplase op ­verskeie dorpe 'n kopseer vir die mense van die gemeenskap wat hul geld bestee om die...

ROCOMAMAS – All Hail the Burger

2 dae gelede | Kuns en vermaak

by Leoni - Sweet tomatoes, oozing mayonnaise, pickles, crispy bacon and a heavenly 150g meat patty. There is something so elementary about a hamburger. Its...

Bejaardes vier Mandeladag

2 dae gelede | Plaaslik

Maria Eiseb - Die bejaardes van die Senior Park- en Katu­tura-ouetehuis in Windhoek het Dinsdag, op Mandeladag, hul 67 minute vir liefdadigheid saam met werknemers...

Kameeta, DTA bring hulde aan Pretorius

2 dae gelede | Mense

Estelle de Bruyn - Die minister van armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn, biskop Zephania Kameeta, het diepe medelye en simpatie betuig met die familie en naasbestaandes...

Maak reg, die Woordfees is hier

2 dae gelede | Kuns en vermaak

2017 se Windhoek Woordfees, van 26 tot 29 Julie, het uiteindelik gearriveer. Woensdag volgende week skop die feesvieringe af en beloof om weereens die kuns-...