Wetenskap

Internasionale ruimtestasie kom wéér

4 weke gelede | Wetenskap

Elvira Hattingh Windhoekers wat die daaglikse verskyning sedert Saterdag van die internasionale ruimtestasie bo die stad gemis het, moet môre om 19:36 wéér opkyk, wanneer dit vir vier minute lank met die blote oog...

Son gaan vandag 'stilstaan'

2 maande gelede | Wetenskap

Elvira Hattingh - Vandag om 12:07 sal die son regoor die Kreefskeerkring geleë wees en dus sy noordelikste posisie of verste punt vanaf die suidelike halfrond bereik – wat die wintersonstilstand genoem word. Afgesien daarvan...

Dr. Japie van Zyl Saterdag deel van InSight se...

4 maande gelede | Wetenskap

Ronelle Rademeyer - Namibië se dr. Japie Van Zyl, wat reeds sedert 1986 by Nasa se Straalaandrywingslaboratorium (JPL) as ruimtewetenskaplike werk, gaan weer Saterdag die wêreld na sy asem laat snak wanneer hy en sy...

Nasa in Namibië se lugruim

1 jaar gelede | Wetenskap

Amerika se nasionale lugvaart- en ruimte-administrasie (Nasa) is tans besig met navorsing in die Namibiese lugruim. Die projek se hoofwetenskaplike, Jens Redemann, sê die data wat versamel word, sal nie slegs deur beleidmakers gebruik kan...

Ruimteman sien ‘olifant’ by Sossusvlei

2 jaar gelede. 17th of August 2016 | Wetenskap

Ronelle Rademeyer - Die ruimtevaarder Jeff Williams het die naweek 'n foto getwiet wat uit die Internasionale Ruimtestasie (IRS) geneem is van die duinegordel by Sossusvlei en, so wrintiewaar, daar staan 'n olifant!Nie 'n...

Kategorie

 

Sending Mars2020

2 jaar gelede. 4th of August 2016 | Wetenskap

’n Nuwe tuig word ontwerp en gebou wat in 2020 na Mars gestuur sal word.Nasa het aangekondig die sending bekend as Mars2020 se tuig sal...

Belangrike fossiele in Namibië ontdek

2 jaar gelede. 3rd of August 2016 | Wetenskap

Francoise Steynberg - Navorsers het nuwe fossiele in Namibië ontdek wat die teorie ondersteun dat die eerste massa-uitwissing in die wêreld veroorsaak is deur vroeë...

Saturnus vanaand op sy helderste

2 jaar gelede. 3rd of June 2016 | Wetenskap

Elvira Hattingh – Goeie nuus vir sterrekykers: Die planeet Saturnus bereik vanaand sy opposisie en ook sy naaste punt aan die aarde. Terselfdertyd speel die...

What's on at the Scientific Society

2 jaar gelede. 26th of May 2016 | Wetenskap

Tuesday, 31 May 2016 at 19h00: English presentation by archaeo­logist Dr Beatrice Sandelowsky – Our Namibian Ancestors – Otavi­pithecus namibiensis “The discovery of Otavipithecus namibiensis...