Wetenskap

Nasa in Namibië se lugruim

6 maande gelede | Wetenskap

Amerika se nasionale lugvaart- en ruimte-administrasie (Nasa) is tans besig met navorsing in die Namibiese lugruim. Die projek se hoofwetenskaplike, Jens Redemann, sê die data wat versamel word, sal nie slegs deur beleidmakers gebruik kan...

Ruimteman sien ‘olifant’ by Sossusvlei

7 maande gelede | Wetenskap

Ronelle Rademeyer - Die ruimtevaarder Jeff Williams het die naweek 'n foto getwiet wat uit die Internasionale Ruimtestasie (IRS) geneem is van die duinegordel by Sossusvlei en, so wrintiewaar, daar staan 'n olifant!Nie 'n...

Sending Mars2020

7 maande gelede | Wetenskap

’n Nuwe tuig word ontwerp en gebou wat in 2020 na Mars gestuur sal word.Nasa het aangekondig die sending bekend as Mars2020 se tuig sal in Februarie 2021 by die planeet aankom. Dit sal spesifiek...

Belangrike fossiele in Namibië ontdek

7 maande gelede | Wetenskap

Francoise Steynberg - Navorsers het nuwe fossiele in Namibië ontdek wat die teorie ondersteun dat die eerste massa-uitwissing in die wêreld veroorsaak is deur vroeë diere of “ekostelsel-ingenieurs” - nuutontwikkelde biologiese organismes wat die omgewing...

Saturnus vanaand op sy helderste

9 maande gelede | Wetenskap

Elvira Hattingh – Goeie nuus vir sterrekykers: Die planeet Saturnus bereik vanaand sy opposisie en ook sy naaste punt aan die aarde. Terselfdertyd speel die maan, wat tans aan die kwyn is, saam om ‘n...

Kategorie

 

What's on at the Scientific Society

10 maande gelede | Wetenskap

Tuesday, 31 May 2016 at 19h00: English presentation by archaeo­logist Dr Beatrice Sandelowsky – Our Namibian Ancestors – Otavi­pithecus namibiensis “The discovery of Otavipithecus namibiensis...