Weer

Weer vir 22 Oktober

16 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en bloedig warm in die Noordooste, andersins sonnig en baie tot bloedig warm. Winderige toestande sal oor die binneland voortduur. KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot koel met miskolle in die oggend....

Weer 18 Oktober 2019

4 dae gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met enkele donderbuie in die Hardap- en ||Kharasstreek. Winderige weer sal voortduur. KUS: Gedeeltelik bewolk en...

Reën vir Suide voorspel

4 dae gelede | Weer

Elvira Hattingh - Die Namibiese weerkantoor meen enkele donderbuie kan vandag op plekke in die Hardap- en ||Kharasstreek voorkom, terwyl veral die Noordooste snikhete weer gaan hê. Op plekke soos Eenhana en Ondangwa sal die...

Weer vir 17 Oktober

5 dae gelede | Weer

WEERWAAK: Winderige toestande duur oor die hele land voort. Swaar reën kan oor plekke in die //Kharasstreek voorkom. Inwoners word aangeraai om die nodige voorsorg te tref. BINNELAND: Sonnig en bloedig warm in die Noordooste,...

Weer, Woensdag 16 Oktober 2019

6 dae gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en baie warm in die noordooste. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en warm tot baie warm wees. In die verre noordweste en Suide sal dit bloedig warm wees met geïsoleerde donderbuie.KUS: Gedeeltelik bewolk...

Kategorie

 

Vreugde oor eerste reën ...

1 week gelede | Weer

Elvira Hattingh - ’n Weerkenner waarsku nog twee moeilike maande kan vir Namibië voorlê ondanks Sondag se eerste reënbuie. Terselfdertyd kan geïsoleerde donderbuie vandag...

Weer vir 15 Oktober

1 week gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die Noordooste en die //Kharasstreek, andersins gedeeltelik bewolk en baie warm met 'n paar donderbuie, maar...

Weer vir 14 Oktober 2019

1 week gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met verspreide donderbuie en reën oor die noordwestelike dele, maar geïsoleerd oor die sentrale noordelike en sentrale...

Eerste reën val

1 week gelede | Weer

Die eerste druppels het geval, veral by Gobabis, Divundu en Grootberg in die Kunene­streek. Mense het op die Face­book-blad Reën in Namibia van 7 tot...

Weer, Vrydag 11 Oktober 2019

1 week gelede | Weer

BINNELAND: Sonnig en warm tot baie warm in die Suide. Elders sal dit gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm wees met donderbuie plek-plek. Die...

Eerste reën kom glo die naweek

1 week gelede | Weer

Elvira Hattingh Reën word vandag en môre oor die grootste dele van Namibië verwag, behalwe in die ||Kharasstreek. Die weerkantoor se hoofweervoorspeller, mnr. Odillo Kgobetsi,...

Weer vir 10 Oktober 2019

1 week gelede | Weer

WEERWAAK: Renerige en winderige toestande word oor die Noorde en Ooste verwag en sal Vrydag na die streke van Khomas en Hardap versprei. BINNELAND: Gedeeltelik...

Weer vir 9 Oktober

1 week gelede | Weer

WEERWAAK: Reën word oor die meeste dele van Namibië oor die naweek verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en warm tot baie en bloedig warm in die Noorde...

Weer vir 8 Oktober 2019

2 weke gelede | Weer

WEERWAAK: Sterk winde word Woensdag oor die suidelike helfte van die binneland verwag.BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm oor die noordelike helfte van...

Weer vir 4 Oktober

2 weke gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm in die verre Noorde met 'n paar sporadiese buie.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel met miskolle in die...