Visserye

Twenty-five years of loyal service to Namport

2 weke gelede | Visserye

Iréne-Mari van der Walt Twenty-five years ago, Jan Smit took up employment at the Namibia Ports Authority (Namport) as a general worker and after being promoted to the position of a technical process worker, he...

Viskwotas: Veilings bring N$409 m. in

3 weke gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Die opveil van viskwotas in Junie en Augustus vanjaar het 'n inkomste van N$408,6 miljoen vir die fiskus gegenereer. Dit is die tweede jaar dat die regering viskwotas teen die hoogste bod...

Namport dedicated to excellence

1 maand gelede | Visserye

Iréne-Mari van der Walt After the Namibian Ports Authority Act was passed on 28 February 1994, the Namibian Port Authority (Namport) opened in the port of Walvis Bay. A year later, on 15 March 1995,...

Geen fosfaatontginning sonder klaringsertifikaat

5 maande gelede | Visserye

Namibian Marine Phosphate (NMP) se beplande Sandpiper-projek vir mariene fosfaatontginning naby Walvisbaai het ‘n terugslag beleef toe die hoërhof vanoggend beveel het geen aktiwiteite mag voortgaan sonder 'n omgewingsklaringsertifikaat (ECC) nie.Regter Harald Geier het dié...

Samherji pak skuld op Stefánsson

5 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Die Yslandse visreus Samherji lê die skuld vir gebeure wat tot die Fishrot-korrupsieskandaal gelei het, voor die deur van sy voormalige besturende direkteur in Namibië, mnr. Jóhannes Stefánsson.Dié vismaatskappy het gister in...

Kategorie

 

Fishcor se sake klopdisselboom – Herunga

6 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Die waarnemende uitvoerende hoof van Fishcor, me. Ruth Herunga, sê dit gaan goed by die staat se vismaatskappy, al heers daar 'n...

Jooste: Gaomab moet as Fishcor-voorsitter bedank

7 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Een terugslag ná die ander tref Fishcor en die regrukplan waaroor die voorsitter, mnr. Mihe Gaomab II, joernaliste sowat ses weke gelede...

Fishcor sonder topbestuur

7 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Die tydelike direksie van Fishcor het een van sy direksielede, me. Ruth Herunga, na Lüderitz gestuur as tydelike toesighouer van dié beleërde...

Paulus Ngalangi bedank by Fishcor

7 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer - Die hoof- finansiële beampte van Fishcor, mnr. Paulus Ngalangi, het bedank.Mnr. Mihe Gaomab II, voorsitter van Fishcor se direksie, het sy bedanking...

Baie nuwelinge kry viskwotas

8 maande gelede | Visserye

Ondernemings wat tevore visvangkwotas besit het, maak 29% van suksesvolle aansoekers uit, het die minister van visserye en mariene hulpbronne, dr. Albert Kawana, vanmiddag aangekondig.Dit...

Maasbankerbedryf bekommerd oor kwota-skuiwergat

8 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer - Die herverpakking van gevriesde maasbanker deur die eienaars van fabrieksbote kan nie verwerking beskou word nie en daardie operateurs moet nie vir...

Harde woorde val by visvergadering

8 maande gelede | Visserye

Ronelle RademeyerHarde woorde het Vrydag geval toe Namibië se aanlandige maasbankerverwerkers 'n twee uur lange noodvergadering met dr. Albert Kawana, minister van visserye en mariene...

Kawana, visbedryf vergader volgende week

9 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer – Die minister van visserye en mariene hulpbronne, dr. Albert Kawana, besoek die Erongostreek volgende week waar hy met die visbedryf oor verskeie...

Fishcor verkoop kwota vir N$39 miljoen

9 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer - Met betaaldag op hande hoop Fishcor sy onderhandelinge met die owerhede vir die ontvriesing van sy bankrekenings wat sowat twee weke gelede...

Alle oë vandag op Fishcor

9 maande gelede | Visserye

Ronelle Rademeyer - Alle oë in die visbedryf is vandag op Windhoek waar die staat se 30 jaar oue vismaatskappy, Fishcor, na verwagting lig sal...