Visserye

Namibië wen stryd vir dolfyne

1 week gelede | Visserye

Des Erasmus - Die omstrede Russiese boot die Rayazanovka het die handdoek ingegooi. Ná twee maande teenoor Pelikaanpunt teenoor Walvisbaai is die enigste voorneme van die kaptein, Ilya Sharapov, nou om weg, ver weg, te...

Nuwe jaar se see lê blink kant bo

1 week gelede | Visserye

Des Erasmus - Die gewilde seegebied tussen Pelikaanpunt en Sandvishawe is sedert Maandag doodstil nadat die verbod op kabeljouvangste Sondag in werking getree het. Tot 31 Maart mag kabeljou nie in dié betrokke gebied...

Kommer laai op oor Russiese boot

2 weke gelede | Visserye

Des Erasmus - ‘n Russiese boot, die Ryazanovka, wek ernstige kommer onder Namibiese bewaringsinstansies waar dit sedert Saterdag teenoor Langstrand voor anker lê. Die boot met ‘n Russiese bemanning, maar met blykbare skakeling met...

Kabeljoutog was van korte duur

2 weke gelede | Visserye

Des Erasmus - Die kabeljoutog na die broeivelde van Sandvishawe het gister net so skielik geëindig as wat dit Donderdag onverwags begin het. Maandag al was vangste van groot kabeljou beperk tot 'n klein kolletjie...

Hoera, die vis byt!

4 weke gelede | Visserye

Des Erasmus - Uiteindelik is daar beter nuus vir vistermanne wat nou al dae lank sukkel om ‘n panvissie in die strook tussen Swakopmund en die grens by die Ugabrivier in die noorde te kry....

Kategorie

 

Verbod op kabeljou bron van onmin

4 weke gelede | Visserye

Des ErasmusDie sluiting van die gebied tussen Pelikaanpunt en Sandvishawe vir kabeljouvangste van 1 Januarie tot 31 Maart 2017 word in die geledere van georganiseerde...

Snoek hou hul lywe skaars

1 maand gelede | Visserye

Des Erasmus - Die vergroting van die Walvisbaaise hawe word op Swakopmund as moontlike rede voorgehou vir een van die swakste snoekseisoene in jare. Groot...

Venaani lei nasionale optog teen werkloosheid

1 maand gelede | Visserye

Otis Finck op WalvisbaaiDie president van die DTA, mnr. McHenry Venaani, het die eerste fase van ''n nasionale optog teen werkloosheid gister op Walvisbaai afgeskop....

Opgedroogde en leë damme: Wat word van ons visse?

1 maand gelede | Visserye

Die heersende droogte en gepaardgaande lae damvlakke en selfs leë damme, kan veroorsaak dat ''n gedeelte van visbevolkings vrek. Volgens NamWater se jongste damverslag is...

Sentrale kus nie met maan gepla

2 maande gelede | Visserye

Des Erasmus - Die Namibiese kus gaan waarskynlik die stormtoestande vryspring wat internasionaal verwag word met ‘n boepiesmaan wat die naaste in 69 jaar aan...

CNFA reageer op Venaani se eise

4 maande gelede | Visserye

Otis Finck op Walvisbaai - Die voorsitter van die Konfederasie van Namibiese Visseryever­enigings (CNFA), mnr. Matti Amukwa, het die hoop laat verdwyn dat stakende vissermanne...

Vorms vir pro rata-viskwotastelsel uitgereik

4 maande gelede | Visserye

Otis Finck op Walvisbaai - Die minister van visserye en mariene hulpbronne, mnr. Bernard Esau, het Namibië se 358 konsessiehouers aangemoedig om die voltooiing van...

Namibië begin reuse-navorsingsprojek oor varswatervis

7 maande gelede | Visserye

Elvira Hattingh – Een van die grootste etiketteringprogramme van varswatervis in Suider-Afrika is in Namibië deur die ministerie van visserye en mariene hulpbronne in samewerking...

Hengelaar hoes vir te klein vis

8 maande gelede | Visserye

Een van die hoogste boetes wat ‘n Swakopmundse visserman nog opgelê is, is die N$35 300 wat mnr. Jan Oosthuizen betaal het nadat hy Maandag...

TAC for monk set at 10 000 metric tonnes

8 maande gelede | Visserye

The total allowable catch (TAC) for monkfish will remain at 10 000 metric tonnes for the 2016/17 fishing season.Minister of ­Information and ­Communication Technology, Tjekero...