Vervoer

Air Namibia liasseer sy likwidasie-aansoek

1 week gelede | Vervoer

Ogone Tlhage – Die regering het Maandag stil-stil die likwidasie-aansoek van die nasionale redery by die Owerheid vir Besigheids- en Intellektuele Eiendom (Bipa) ingedien. Dit is gedoen ondanks groot openbare teenkanting teen Air Namibia se...

Toekoms van 77 Air Nam-vlieëniers onseker

1 week gelede | Vervoer

Francoise Steynberg – Altesaam 77 vlieëniers van Air Namibia se toekoms is onseker. Boonop het bykans 75% van die redery se vlieëniers se lisensies verval omdat hulle maande laas weens die coronapandemie gevlieg het, het...

Hommeltuie gaan in streke gons

1 week gelede | Vervoer

Tielman van LillDie Namibian Drone Academy (NDA), wat verlede Donderdag in die hoofstad bekend gestel is, is gereed om hommeltuigentoesiaste met die regte kennis en vaardighede toe te rus.Die NDA voldoen aan die Namibië Burgerlugvaartagentskap...

Challenge Air-likwidateur lê beslag op Air Nam-bates

2 weke gelede | Vervoer

Die likwidateur van die bankrot Belgiese redery, Challenge Air SA, aan wie Air Namibia ingevolge 'n skikkingsooreenkoms gister 5, 8 miljoen euro (meer as N$103 miljoen) moes betaal, het vandag in die hoërhof in Windhoek...

A330’s na Malta: Vlieëniers se lisensies verval

2 weke gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer – Terwyl dit duidelik is die regering gaan nie ’n ommekaar maak op die kabinet se besluit om Air Namibia te likwideer nie, sê ingeligtes dit gaan “baie kos en moeilik wees” om...

Kategorie

 

Die opgang en ondergang vanAir Namibia

2 weke gelede | Vervoer

Plane Spotter – Byna daagliks word gehoor hoe Air Namibia nog nooit sedert sy ontstaan 'n wins gemaak het nie. Dit is eenvoudig nie waar...

Lughawens sonder navigasietoerusting

2 weke gelede | Vervoer

Francoise Steynberg – Verskeie plaaslike en internasionale vlugte van EuroWings, Airlink en Westair was vanaf Vrydag vertraag, gekanselleer of moes na lughawens in ander lande...

Son sak oor Air Namibia

3 weke gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer en Francoise Steynberg – Die son het finaal gesak oor Namibia se 75 jaar oue nasionale redery, Air Namibia.Die groen lig vir die...

Vakbonde soek Jooste se kop

3 weke gelede | Vervoer

Augetto Graig – Die Nasionale Unie van Namibiese werkers (NUNW) en sy filiaal vakbonde het gister ’n openbare beroep op president Hage Geingob gedoen om...

Einde van pad vir Air Namibia

3 weke gelede | Vervoer

Dit is amptelik: Air Namibia gaan gelikwideer word. Die lynminister, mnr. Leon Jooste, het bevestig dié bankrot staatsonderneming wat die belastingbetaler die afgelope tien jaar...

Miljoene vanjaar vir lughawens nodig

3 weke gelede | Vervoer

Augetto Graig – Die Namibië Lughawensmaatskappy (NAC) het afgevaardigdes van handelsbanke gister op 'n toer deur die terminale by die opgegradeerde Internasionale Lughawe Hosea Kutako...

Vakbonde pleit vir Air Nam se behoud

1 maand gelede | Vervoer

Augetto Graig en Ronelle Rademeyer – Vakbonde wat Air Namibia se werknemers verteenwoordig, dring daarop aan die regering moet pa staan vir die wanbestuur van...

Air Namibia: Drie direkteure bedank

1 maand gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer en Elvira Hattingh – Drie van Air Namibia se direksielede het bedank midde die likwidasieswaard wat oor die nasionale redery se kop hang....

N$7 miljard om Air Nam te behou

1 maand gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer Onderhandelinge met die Amerikaanse vliegtuigverhuring- en finansieringsmaatskappy Castlelake Aviation oor Air Namibia se twee Airbus A330-200’s waarvoor die regering waarborge van nagenoeg N$2,4...

Vrae oor Nathaniel-Koch se kwalifikasie

1 maand gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer – Sowat vier maande nadat die nuwe Vervoerkommissie van Namibië deur pres. Hage Geingob aangestel en mnr. John Mutorwa, minister van werke en...