Vervoer

Nuwe lokomotiewe vir TransNamib

1 dag gelede | Vervoer

Otis Finch op Walvisbaai - TransNamib het Vrydag die trotse eienaar van ses nuwe model C 23 EMP-lokomotiewe ter waarde van nagenoeg N$300 miljoen geword. Die lokomotiewe is deur General Electric in Brasilië vervaardig.Die waarnemende...

SAA toegelaat om te vlieg

4 dae gelede | Vervoer

Catherine Sasman - Gister is 'n vliegtuig van die Suid-Afrikaanse lugredery, SAA, uiteindelik toegelaat om te vlieg na dit eers verbied is om die Internasionale Lughawe Hosea Kutako te verlaat.Die Namibiese Direktoraat van Burgerlugvaart (NCAA)...

Vrae oor werwing van vlieëniers

1 week gelede | Vervoer

Catherine Sasman - Air Namibia word weer eens daarvan beskuldig dat wit Namibiese mans uitgesluit word vir onderhoude om as vlieëniers by die lugredery te werk, terwyl swart kandidate wat nie voldoende gekwalifiseer is nie,...

Die terugtog begin

2 weke gelede | Vervoer

Met die feesseisoen nou vir baie agter die rug, maak talle vakansiegangers wat Kersfees en Nuwejaar op plase, dorpe in die Noorde en langs die kus deurgebring het, reg om die lang pad huis toe...

Vragmotors moet duinepad gebruik

1 maand gelede | Vervoer

Vragmotors en busse swaarder as vyf ton, mag sedert 12 Desember 2016 glad nie gebruik maak van die B2-pad tussen Swakopmund en Walvisbaai nie, maar slegs van die ­MR44-pad agter die duinegordel.Dié besluit volg ná...

Kategorie

 

Regsbank ondersteun veilige paai

1 maand gelede | Vervoer

Die kantoor van die regsbank het vandag onderneem om hul deel vir veilige landspaaie te doen deur die Nasionale Padveiligsheidsraad se veldtog vir veilige en...

Regsbank ondersteun veilige paai

1 maand gelede | Vervoer

Die kantoor van die regsbank het vandag onderneem om hul deel vir veilige landspaaie te doen deur die Nasionale Padveiligsheidsraad se veldtog vir veilige en...

Arbeidskommissaris moet in taxibedryf ingryp

1 maand gelede | Vervoer

Augetto Graig Die Namibiese Vervoer- en Taxi-vakbond (NTTU) het die arbeidskommissaris genader om ''n geskil te verklaar sodat taxi-eienaars die NTTU as die eksklusiewe bedingingsagent...

Munisipaliteit vra om verskoning

1 maand gelede | Vervoer

Die Windhoekse munisipaliteit het by monde van sy hoof van korporatiewe kommunikasie verkoning aangeteken vir die chaos wat die afgelope tyd by die hoofstad se...

TransNamib-werkers wéér op die oorlogspad

1 maand gelede | Vervoer

Maria Eiseb - 'n Op-die-nippertjie-kennisgewing dat daar vanjaar geen bonustjeks in TransNamib se Kerskous is nie, het ''n horde ontstoke werkers gister in protes voor...

Chaos oor nuwe busroetes

1 maand gelede | Vervoer

Maria EisebVerlede Maandag met die instelling van die gewysigde munisipale­ busroetes in Windhoek, was dit chaos by die nuwe Wernhil-­bushalte. Volgens die woordvoerder van...

Hoofstad kry nuwe busstelsel

2 maande gelede | Vervoer

Augetto Graig Die Windhoekse munisipaliteit se busdienste spog vanaf Maandag 14 November met ''n meer moderne weergawe wat vanaf die Wernhil Park-inkoopsentrum in die middestad...

KLM land op Hosea Kutako

2 maande gelede | Vervoer

Augetto Graig - KLM Air France se eerste vlug uit Amsterdam het gister van Luanda op die Internasionale Lughawe Hosea Kutako oos van Windhoek geland....

SAL-vlug draai terug toe lughawe sluit

2 maande gelede | Vervoer

Ronelle Rademeyer - Vlug SA076 van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) moes Woensdagmiddag 15 minute voordat dit by die Internasionale Lughawe Hosea Kutako sou neerstryk, omdraai...

Air Namibia vier nuwe roete

2 maande gelede | Vervoer

Air Namibia bedien vanaf Saterdag ''n nuwe roete wat van Windhoek af na Gaborone en Durban strek. Die doel is om handel­ en beweging tussen...