Toerisme

Hilton Hotel 7de keer beste in Namibië

17 ure gelede | Toerisme

Vir die sewende agtereenvolgende jaar het die Hilton Hotel in Windhoek met die World Travel-toekenning vir 2019 as die beste hotel in Namibië weggestap. “Ek is trots op ons Namibiese span, hul gasvryheid en toewyding....

Toerismewenners aangekondig

17 ure gelede | Toerisme

Die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) het verlede week hul tweedaagse kongres, handelsforum en galadinee aangebied met die die tema “Tourism begins at home”.Presteerders in die toerismebedryf het tydens die galadinee toekennings ontvang met mnr. Jörn...

Visums by lughawe uitgereik

1 week gelede | Toerisme

Inwoners van lande soos onder meer Suid-Afrika, Duitsland, Frankryk, Italië, Amerika, Hongkong, Australië, Nederland, Angola, Zimbabwe en Zambië wat in Namibië wil kom vakansie hou, gaan nie meer visums nodig hê om die land te...

Ontdek bewaringsgebiede aanlyn

2 weke gelede | Toerisme

Francoise Steynberg - ’n Webtuiste vir gemeenskapsbewaring en -toerisme is Donderdagaand amptelik deur die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, by die Namibië Toerisme Ekspo (NTE) in Windhoek bekend gestel.Die webtuiste...

Pack Safari is RTA-wenner

2 weke gelede | Toerisme

Pack Safari is as 2019 se wenner van die Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA) in die toeroperateur-kategorie by die Namibië Toerisme Ekspo aangewys. Op die foto ontvang me. Lara Potma (links) die toekenning van die minister van...

Kategorie

 

Wolwedans wen

2 weke gelede | Toerisme

Wolwedans Dune Camp is as 2019 se wenner van die Verantwoordelike Toerisme-toekennings (RTA) in die akkommodasie-kategorie by die Namibië Toerisme Ekspo aangewys. Op die foto...

Stem nou vir Swakopmund

3 weke gelede | Toerisme

Swakopmund is ’n finalis in Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie.Stuur voor 12:00 ’n SMS na 33157 om vir Swakopmund as dorp van die jaar...

Aansoek vir toerisme-ontwikkeling by Meobbaai

1 maand gelede | Toerisme

Francoise Steynberg - Die Namab-toeragentskap het planne om Meobbaai as toeristeaantreklikheid te ontgin.Die agentskap het ‘n aansoek vir ‘n omgewingsklaringsertifikaat vir die bou van ‘n...

Lodge heropen binnekort vir Visrivier-voetslaners

1 maand gelede | Toerisme

Namibia Wildlife Resorts (NWR) se Hobas Lodge het vroeg Februarie kitsvloede ervaar wat tot skade gelei het, maar die lodge sal op 1 Junie weer...

Indonesiese toeriste ontdek Namibië

1 maand gelede | Toerisme

Francoise Steynberg 'n Indonesiese toeroperateur het pas met 'n toergroep deur Namibië gereis om die deure vir 'n reusetoerismemark van 250 miljoen Indonesiërs oop te...

Sakke-pakke, sout en nuwe peper

1 maand gelede | Toerisme

Lloyd Zandberg - Die publiek, mediapersoonlikehede en die O&L Leisure-groep het Vrydag die bekendstelling van Midgard Country Estate, sowat 90 km buite die hoofstad, se...

Namibia Wildlife Resorts nou digitaal

2 maande gelede | Toerisme

Die sakewêreld het aansienlik verander sedert die internet in die vroeë 1990’s hoofstroomkommunikasie betree het, sê me. Zelna Hengari, Namibia Wildlife Resorts (NWR) se besturende...

Gondwana twee lodges ryker

2 maande gelede | Toerisme

Gondwana Collection Namibia het twee lodges in die Noordweste om by hul versameling te voeg. Die Palmwag Lodge met sy groot konsessie was nog altyd...

Land Rover toer weer in Namibië

2 maande gelede | Toerisme

Tanja Bause - Die Land Rover Experience Tour skop op 1 November by die Popa-valle in Namibië af. Tussen 16 en 20 Land Rovers sal...

Namibië topbestemming by ITB

3 maande gelede | Toerisme

Namibië is gisteraand as beste safari en wildbestemming by die Internasionale Toerismeskou in Berlyn (ITB) in Duitsland aangewys.Die minister van die omgewing en toerisme, mnr....