Toerisme

Etosha 'n top- safaribestemming in Afrika

1 maand gelede | Toerisme

Francoise Steynberg - CNN Travel het die Etosha Nasionale Park as een van die agt beste safaribestemmings in Afrika aangewys. "Namibië bied wonderlike geleenthede vir die besigtiging van woestynspesies, asook die beste geleentheid om...

Ghana is Afrika se modeleier

1 maand gelede | Toerisme

Francoise Steynberg in Accra, Ghana - Oral in Ghana is vroue en mans aangetrek asof hulle reg uit 'n modetydskrif stap.Die kleure van hul uitrustings is vrolik, helder, eg Afrikaans en jy kan hulle altyd...

Gondwana-lodges blink uit

1 maand gelede | Toerisme

Tanja Bause Die wêreld se grootste reis- webtuiste, TripAdvisor, en Eco Awards Namibia het onlangs ­erkenning aan Gondwana Collec­tion Namibia se ­deurlopende belegging in uitnemendheid, volhoubaarheid en natuurbewaring gegee.Canyon Village in die Suide ontvang al...

So tuis by Hillside soos woorde in 'n woordeboek

1 maand gelede | Toerisme

Of jy 'n sakeman of -vrou, 'n toeris of 'n plattelander is wat vir skolesport, 'n doktersbesoek of inkopies Windhoek toe kom, Hillside Executive Accommodation is die plek vir jou.Dié groep se selfsorgeenhede op drie...

25 stappers pak Khanrivier in Oosweer aan

1 maand gelede | Toerisme

Francoise SteynbergOp 7 Julie het 25 moedige Namibiese en Suid-Afrikaanse stappers, en een Europeër 'n uitmergelende staptog van 100 km oor slegs vyf dae in die ongerepte Khanrivier aangedurf. Die staptog is deur Silent Steps...

Kategorie

 

Etosha-toeriste oortree al weer

1 maand gelede | Toerisme

Tanja Bause - Republikein het weer eens talle foto’s van toeriste ontvang wat die Etosha Nasionale Park se reëls oortree. Van die toeriste klim uit...

NTB-werkers pak ministerie

2 maande gelede | Toerisme

Werknemers van die Namibië Toerismeraad (NTB) het Woensdag 'n vreedsame optog by die ministerie van die omgewing en toerisme se hoofkantoor in die hoofstad gehou.Hulle...

Nuwe toerismeroete vir Kaza-avonturiers

2 maande gelede | Toerisme

Francoise Steynberg Toerisme verbreed sy horisonne met Raid Cacimbo Cuca 2018 – die eerste Angolese toerisme­roete in die Kavango-Zambezi-­­oor­grensgebied (Kaza TFCA) na Namibië. Vanjaar se...

Hengel en wen vir bewaring

2 maande gelede | Toerisme

Tanja Bause - Die jaarlikse internasionale Zambezi Classic-hengelkompetisie vind van 28 tot 31 Augustus by die Nwanyi-hengelklub by Katima Mulilo plaas. Dit is die grootste...

Visumvereistes vir Jamaikane opgeskort

2 maande gelede | Toerisme

Jamaikane wat Namibië wil besoek, sal nie meer vir ʼn visum aansoek hoef te doen nie.Die kabinet het besluit om gewone en diplomatieke paspoorthouers vanaf...

Leer só die Ju/'Hoansi ken

2 maande gelede | Toerisme

Tanja Bause“Ek praat perfek Ju/'Hoansi en die Bushcamp is een manier waarop die stam nie net 'n inkomste kan verdien nie, maar waar toeriste insigte...

Toppresteerders in toerisme vereer

2 maande gelede | Toerisme

Jessica BotesDie Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN) het Vrydagaand verskeie instansies en uitblinkers in die toerismebedryf tydens 'n ­galadinee op Swakopmund vereer.Mnr. Albie van Biljon (senior)...

Wag die Skedelkus op Harry en sy bruid?

2 maande gelede | Toerisme

Des Erasmus - Prins Harry-koors teister die gebied tussen Hentiesbaai en die monding van die Kunenerivier op die noordgrens en die ooreenstemmende leeu- en renosterwêreld...

Net twee Namibiese parke haal top-50

3 maande gelede | Toerisme

Francoise SteynbergNet twee Namibiese nasionale parke het die ranglys van die 50 beste parke in Afrika gehaal. Die Etosha Nasionale Park is in die 16de...

Ontdek die versteekte juwele van Namibië

3 maande gelede | Toerisme

Francoise SteynbergVanjaar se jaarlikse kongres van die Gasvryheidsver­eniging van Namibië (HAN) het ten doel om met vars, innoverende idees vorendag te kom om toerismejuwele te...