Sport

Dié rugbygroep na kamp in Durban

10 ure gelede | Sport

Die hoofafrigter van die Namibiese rugbyspan, Phil Davies, het sy voorlopige oefengroep van vyftig spelers in twee kategorieë verdeel in die finale opboufase na die 2019 Wêreldbekertoernooi.Vandag, 20 Augustus, is dit presies ’n maand voordat...

A festival of cricket

21 ure gelede | Sport

Mariselle Stofberg and Michelline ­NawatisesThe saying goes that cricket is a gentleman's game and this was evident during the annual under-15 and u-17 Cricket Festival, sponsored by Africa Personnel Services (APS).The slogan for the tournament...

Starlile takel die vreemde in Kampala

21 ure gelede | Sport

Die Namibiese Sokkervereni­ging (NFA) wens Africans Stars alles van die beste toe wanneer dié klub Vrydag vir sy tweede wedstryd in die Konfederasie vir Afrika-sokker (CAF) se Kampioeneliga teen Kampala Capital City Authority (KCCA) in...

Geen keuse – ons bly positief, sê Handura

21 ure gelede | Sport

Andrew Poolman - Dit was frustrerend om die Namibiese vrouespan se gesukkel by die afgelope Africa Hockey Road to Tokyo 2020-toernooi – die laaste kans vir Olimpiese kwalifisering – te aanskou, het afrigter Erwin Handura...

Williams kasty Botswana

21 ure gelede | Sport

Craig Williams is gister as speler van die wedstryd aangewys vir 'n aanskoulike vyftigtal nadat Namibië met 1-0 die voortou geneem het in sy internasionale T20-reeks teen Botswana by die United-krieketveld.Die Namibiese Eagles se totaal...

Kategorie

 

Kings sal intensiteit bring, voorspel Davies

21 ure gelede | Sport

Andrew Poolman - Gegewe die konteks waarbinne Namibiese rugby hom bevind, is die nasionale oefengroep in 'n goeie posisie wat sy voorbereiding vir die komende...

Cormack se mans wys potensiaal

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - Gee hierdie jong Namibiese mans­hokkiespan nog 'n jaar of twee van sterk internasionale blootstelling, dan sal jy 'n ding sien.Omtrent die helfte...

Hulle verjaar dié week

1 dag gelede | Sport

MAANDAG, 19 AugustusHans von Lieres (hoogspring)Hakkie Louw (rugby-afrigter) WOENSDAG, 21 AugustusStephanus Bonifatius (gholf) DONDERDAG, 22 AugustusMartyn Jeary (rugby)Ronaldo Pedro (rugby)Erik Hoffmann (fietsry) VRYDAG, 23 AugustusEthan...

Unam draai krane oop teen Falcon

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - 'n Voorspelbare wegholoorwinning vir FNB Universiteit van Namibië het hul eindposisie aan die toppunt van die puntelys van die Namibië Rugby-unie (NRU)...

Rekord nommer vyf vir Helalia

1 dag gelede | Sport

Die Namibiese sensasie Helalia Johannes (Nedbank) het weer ’n bomenslike vertoning gelewer toe sy gister haar vyfde agtereenvolgende Spar Vrouewedloop oor 10 km gewen het,...

Botswana word maalvleis

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - As 'n losmaker vir 'n opwindende nuwe krieketseisoen is die Namibiese Eagles glad nie in enige bui om nonsens van 'n laer...

Vier buurlande kompeteer by Duneside, Gobabis

4 dae gelede | Sport

Spanne van Namibië, Suid-Afrika, Zimbabwe en Botswana is reeds by die Duneside perdesportsentrum buite Gobabis versamel vir 'n naweek van perdesportkompetisie getiteld die Afrika-skild driefase-byeenkoms,...

Paulus kry nuwe, beter opponent

4 dae gelede | Sport

'n Nuwe opponent vir die ontluikende Namibiese middelgewigbokser Paulinus Paulus (bynaam John John) is gevind ná onvoorsiene teëspoed vir die man teen wie hy veronderstel...

RSA en Egipte bly topspanne

4 dae gelede | Sport

Dylan Finch (foto) was gister die enigste doelskieter vir die Namibiese manshokkiespan in hul nederlaag met 6-1 teen Egipte tydens die African Road to Tokyo...

Botswana kom open Eagles-seisoen

4 dae gelede | Sport

Tielman van Lill - Krieket Namibië maak volgende week geskiedenis wanneer Botswana die hoofstad besoek om vier internasionale T20-wedstryde teen die Eagles by United in...