Sport

Toernooi by SKW lok klubs en skole

1 dag gelede | Sport

Jong sokkerspelers van oor die hele Namibië in die ouderdomsgroepe onder 7 tot o.17 sal op die laaste naweek van die maand (29-31 Maart) mekaar se vermoëns by die SKW-veld toets. Met 'n bydrae van...

Sunwolves dalk ‘nie vir wolwe gegooi’

1 dag gelede | Sport

Hulle gaan van 2021 af dalk nie meer deel van die Superrugby-reeks in sy huidige formaat wees nie, maar die Sunwolves word allermins vir die wolwe gegooi.Inteendeel, die Japanse span gaan dalk voortleef in ’n...

Nigerië op drumpel van eerste WB

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - Selfs indien hy môre 'n vierde indrukwekkende oorwinning ná mekaar behaal, mag dit dalk steeds nie genoeg wees vir die Namibiese junior krieketspan om vir die o.19 Wêreldbeker volgende jaar in Suid-Afrika...

Welwitschias slyp teen o.20 WB-spanne

1 dag gelede | Sport

'n Namibiese XV-tal kom in April in die Wes-Kaap teen die o.20-rugbyspanne van Suid-Afrika Georgië en Argentinië in 'n internasio­nale reeks te staan.Dit is ter voorbereiding vir die wêreldkampioenskap vir o.20's wat in Junie in...

Onoorwonne Kazak bots met Demolisher

1 dag gelede | Sport

Andrew Poolman - 'n Ware toets vir Lukas Ndafoluma (The Demolisher) se boksloopbaan wag môreaand in die Almaty Arena, in Kazakstan se grootste stad Almaty.Die gasheerland se onoorwonne vegter Aidos Yerbossynuly (tien gewen, agt uitklophoue)...

Kategorie

 

Net vier klubs in Rehoboth-toernooi

1 dag gelede | Sport

Rehoboth rugbyklub se werk in die voorseisoen onder sy nuwe afrigter, David Philander, word môre met waardevolle wedstrydoefening tydens die klub se jaarlikse toernooi aangevul.Rehoboth...

Khomas-byeenkoms bied ekstra skop

1 dag gelede | Sport

Die Khomasstreek, met 'n splinternuwe komitee, bied môre sy 2019 Khomas atletiekkampioenskap met nuwe ambisie aan.Atlete van enige deel van die land wat hulle vanjaar...

Warriors: Dis nou of nooit!

1 dag gelede | Sport

Tielman van Lill – Alle oë is môre op die Tafel Lager Brave Warriors, Namibië se nasionale sokkerspan, wat in Lusaka met Zambië wil afreken...

Nigerië o.19 op koers na Wêreldbeker

2 dae gelede | Sport

Andrew Poolman - Wedstryddag 3 van die Afrika o.19 kriekettoernooi in Windhoek het vandag oorwinnings vir Nigerië, Namibië en Kenia opgelewer.Nigerië is egter die enigste...

Cohen eerste uit die blokke

3 dae gelede | Sport

Cohen-vuisbalklub (CFC) se topspan het die afgelope naweek die eerste ronde van die Bank Windhoek nasionale vuisballiga ingepalm toe hy SKW, die gasheer, in die...

Matheus, Hanghome oes Dulux-punte in

3 dae gelede | Sport

Die Windhoek Buiteklub gholfklub (WGCC) het laas naweek die eerste van twee beterbal stablefordtoernooie geborg deur Dulux aangebied. Die Dulux-reeks word landwyd aangebied met meestal...

Coleman propvol doele

3 dae gelede | Sport

Zenatha Coleman het twee doele vir haar spanmaats geskep en self ook een behaal toe haar Spaanse premierligaklub Valencia sy grootste oorwinning in twee jaar...

Redelinghuys maak dit twee in 'n ry

3 dae gelede | Sport

Tielman van Lill - Die Walvisbaai-motorklub (WVBMK) het die afgelope naweek sy sewende Shell V-Power Swakop-tydren aangebied waaraan tien spanne in die sedanmotorafdeling deelgeneem het...

Baan se ergste knoppe weer plat

3 dae gelede | Sport

Andrew Poolman - Goed beplande samewerking tussen die ministerie van sport, jeug en nasionale diens asook Windhoek Afrikaanse Privaat­skool is te danke dat die atletiekbaan...

Tokio 2020 – Namibië kwalifiseer!

3 dae gelede | Sport

Andrew Poolman - 'n Allemintige spanpoging het gister vrugte afgewerp toe die Namibiese mansfietsryspan 'n plek na die Olimpiese Spele in 2020 in Tokio oopgejaag...