Sorry! Ons nuwe argief sal meer hê.

Kategorie

 

Koebaai wintertyd

20 ure gelede | Plaaslik

Estelle de Bruyn Daar's 'n tyd om te kom en 'n tyd om te gaan.Sou 'n nuwe wetsontwerp op Namibiese tyd aanvaar word, sal wintertyd...

Weer, Donderdag 23 Februarie 2017

20 ure gelede | Weer

BINNELAND: Gedeeltelik bewolk en baie tot bloedig warm met enkele reën- en donderbuie in die Verre Noorde en Noordooste.KUS: Gedeeltelik bewolk en koel tot warm...

Namibië voer die seekospape

20 ure gelede | Omgewing

Des Erasmus - Namibië kan ‘n spens van die wêreld se smulpape op die gebied van seekos word danksy broeikaste vir oesters en perlemoen wat...

Wêreldreisigers kies Namibië onder top-20

20 ure gelede | Toerisme

Francoise Steynberg Namibië is wéér op 'n top-20-­reislys.Dié keer is die lys vir CNN Travel deur wêreldreisigers saamgestel. Die reiskundiges wissel van vlieëniers en fotograwe...

Terugslag vir staat in piramideskema-saak

20 ure gelede | Howe

Jacqueline Louw Regter Alfred Siboleka het gister in die Windhoek-hoërhof in die saak van mnr. Charles van Rensburg en die egpaar Melanie en Jeremia van...

Kleurvol vir kanker

20 ure gelede | Gesondheid

Namibia Media Holdings (NMH) is een van verskeie maatskappye en instellings wat Vrydag aan die Kankervereniging van Namibië (CAN) se Spray-a-Thon-veldtog deelneem ter bewusmaking van...

Omatakodam kry goeie invloei

20 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg Die Omatakodam het binne twee dae 20,4% voller geraak en staan nou op 51,9% van sy volle kapasiteit.Die dam was Maandag op 31,5%...

Drie sterf in motorongelukke in hoofstad

20 ure gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie Windhoekse stadspolisie het hul kommer uitgespreek oor padongelukke wat die naweek die lewe van vyf mense in die hoofstad geëis het. Saterdag omstreeks...

Eurowings vlieg binnekort ook na Windhoek

20 ure gelede | Vervoer

Nóg ‘n lugredery, Eurowings, het aangekondig dit gaan eersdaags vlugte tussen Windhoek en Europa behartig.Eurowings is ‘n maatskappy in die Lufthansa-groep en sal van 13...

E.T. Meyer op 95 oorlede

20 ure gelede | Mense

Alfreda MeyerDie geliefde Oom E.T. (Roosevelt) Meyer is Dinsdag 21 Februarie op 95 in die Paramount-gesondheidsorgoord in Windhoek oorlede. Ernst Theodore Meyer is op 3...