Sakenuus

Wiese verklap Jooste se groot plan met PSG, Capitec...

22 ure gelede | Sakenuus

Nellie Brand-Jonker – Die bekendstelling van die ongemagtigde biografie van Christo Wiese, Risiko & Rykdom, het Woensdagaand in Kaapstad onverwags selfs interessanter geraak toe Wiese self opgedaag het.Wiese het op uitnodiging van die skrywer TJ...

SA siekes drink net helfte van die tyd hul...

22 ure gelede | Sakenuus

Hanlie Stadler - 'n Groot persentasie mense op chroniese medisyne vul nie elke maand hul voorskrif nie.Dis nie net op mediese vlak kommerwekkende nuus oor mense wat aan 'n chroniese – en selfs lewens­bedreigende –...

Rössing-stigting bring Geingob op hoogte

3 dae gelede | Sakenuus

Denver Kisting Pres. Hage Geingob het die afgelope week die Rössing-stigting geloof vir 40 jaar se harde werk in die gemeenskap.'n Afvaardiging van die stigting, onder leiding van me. Nathalia /Goagoses, het Woensdag 'n welwillendheidsbesoek...

Metromans laat die geld behoorlik inrol

3 dae gelede | Sakenuus

Francois Williams – Die metroman word ’n ekonomiese faktor in Suid-Afrika. Die skoonheidsalon Sorbet se afdeling vir mans, Sorbet Man, het in hul eienaar Long4Life se afgelope boekjaar alle groeiverwagtinge oorskry en het nou 21...

Reusebelegging vir DebMarine

4 dae gelede | Sakenuus

DebMarine Namibia laat tans ʼn diepseediamantmyn-skip ter waarde van N$7 miljard bou. Mnr. Otto Shikongo, die maatskappy se uitvoerende hoof, het dié yslike belegging vanoggend met trots aangekondig. DebMarine sal na verwagting teen 2022 die...

Kategorie

 

Reusebelegging vir DebMarine

4 dae gelede | Sakenuus

DebMarine Namibia laat tans ʼn diepsee-diamantmynskip ter waarde van N$7 miljard bou. Mnr. Otto Shikongo, die maatskappy se uitvoerende hoof, het dié yslike belegging vanoggend...

Edcon: ‘100% skuldvry, 100 000 poste gered’

4 dae gelede | Sakenuus

William Horne – Edcon is amptelik sonder ’n sent skuld en het genoeg kontant om vir “minstens twee jaar” op dreef te bly, maar net...

Leë houers word skopfietse

4 dae gelede | Sakenuus

Alet van der Walt – Daardie raserige skopfietsies wat kleuters eindeloos vermaak en menige mens al tot raserny gedryf het, word deesdae uit herwinde houers...

Mining: Sunrise, sunset?

5 dae gelede | Sakenuus

Jo-Maré Duddy - Namibia’s mining sector needs policies which will transform the sector from a perceived “sunset” industry to a “sunrise” industry.This will allow investment...

Elevating internal audit’s role: The digitally fit function

5 dae gelede | Sakenuus

Organisations are rapidly rolling out digital initiatives in an arena defined by more data, more automation, sophisticated cyber attacks, and constantly evolving customer expectations. In...

Buy local to support the economy

5 dae gelede | Sakenuus

Bärbel Kirchner - The current financial and economic situation has forced many households and businesses to tighten their budgets in order to avoid going into...

Britse Hamleys kry nuwe baas

1 week gelede | Sakenuus

Elvira Wood En Bloomberg – Die Britse speelgoedwinkelgroep Hamleys se nuwe baas is ’n Indiese sakemagnaat.Bloomberg berig Reliance Brands het dié groep vir bykans £68...

Lonmin kry steeds wind van voor

1 week gelede | Sakenuus

Elvira Wood – Die sukkelende platinummaatskappy Lonmin kry steeds die wind van voor.Die maatskappy sê Vrydag in ’n verklaring op die JSE se nuusdiens, Sens,...

Steinhoff: Deloitte wil nie ouditmening gee

1 week gelede | Sakenuus

Nellie Brand-Jonker – Die sukkelende Steinhoff het Dinsdag om middernag sy jaarresultate vir die boekjaar tot einde September 2017 uitgereik, maar Deloitte, wat die oudit...

Steinhoff ly verlies van R64 mjd. ná afskrywings

1 week gelede | Sakenuus

Nellie Brand-Jonker – Die jaarstate van Steinhoff wat om middernag uitgereik is, toon die maatskappy het in die jaar tot einde September 2017 ’n verlies...