Sakenuus

Kom PSG Wealth se groei tot 'n stilstand?

11 ure gelede | Sakenuus

Nellie Brand-Jonker - Ná jare se skerp groei in nuwe finansiële adviseurs wat onder PSG Wealth se vaandel begin sake doen, is die afgelope jaar net sewe adviseurs tot sy ­geledere bygevoeg.Verbruikers het die afgelope...

Redesigning the business world

5 dae gelede | Sakenuus

Ester KamatiFounded by Tuhafeni Kashe, a renovation, landscaping, décor and construction company in Windhoek is changing the construction scene one renovation at a time. Kake’s Renovations was established in 2016 under Juka Investments after a...

Prys van medisyne plaas druk op fondse, pasiënte

6 dae gelede | Sakenuus

Hanlie StadlerNuwe medisyne wat tot R1 miljoen per pasiënt per jaar kos, plaas onbillike druk op Suid-Afrika se mediese fondse. Dis dalk tyd om nuwe planne te maak om medisyne bekostigbaarder te maak, reken kenners.Die...

AEEI reik nou wel resultate volgende week uit

6 dae gelede | Sakenuus

Petrus Malherbe Ondanks “onverwagte verwikkelings” by die maatskappy, het die genoteerde African Equity Empowerment Investments (AEEI) laat Maandagmiddag op die JSE se nuusdiens Sens aangekondig hy gaan nou wel volgende week sy tussentydse resultate uitreik.Dit...

Navachab streef na volhoubaarheid

1 week gelede | Sakenuus

Augetto Graig - Daar is geen waarheid in onlangse mediaberigte dat tot 400 werksgeleenthede by die Navachab-goudmyn in gevaar is nie. So sê die hoofbestuurder van die myn, mnr. George Botshiwe.Volgens hom het die...

Kategorie

 

Hoekom openbaar Shoprite nou Wiese se stemmery?

1 week gelede | Sakenuus

Nellie Brand-Jonker – Die Shoprite-groep het Donderdag in ’n vreemde stap vir die eerste keer ’n aankondiging gemaak wat toon hoe Christo Wiese, sy grootste...

In, uit, in, uit: Brimstone se Clover-wipwarit

1 week gelede | Sakenuus

Hanlie Stadler - Brimstone Investments gaan hom nou wel onttrek aan die ooreenkoms om ’n 15%-belang in Clover te bekom wanneer die suiwelreus denoteer.Dis egter...

Verdagte Steinhoff-transaksie in SA onthul

1 week gelede | Sakenuus

Nellie Brand-JonkerDie nuwe hofaansoek wat pas teen Steinhoff gebring is, onthul dat daar moontlik verdagte transaksies met Tekkie Town se aandele was – dieselfde soort...

Nissan belê nog R3 mjd. in sy SA aanleg

1 week gelede | Sakenuus

Christiaan du PlessisNissan gaan R3 miljard in sy aanleg in Rosslyn, noord van Pretoria, belê om die nuwe weergawe van sy Navara-bakkie daar te vervaardig.Produksie...

Mynreus moet weens staking R1,8 mjd. insamel

1 week gelede | Sakenuus

Elvira Wood Die mynmaatskappy Sibanye-Stillwater wil R1,8 miljard met 'n boekbouproses insamel.Die maatskappy sê Dinsdagaand in 'n verklaring dat probleme by sy goudmyne, die invloed...

Pepkor help glo OBK se bas red ná Steinhoff

1 week gelede | Sakenuus

Elvira Wood – Die Openbare Beleggingskorporasie (OBK) se besluit om in 2017 ook in Steinhoff Africa Retail (Star) te belê, het gehelp om die enorme...

Buurland se PnP keelvol vir plastiek

1 week gelede | Sakenuus

William Horne – Vir twee weke gaan Pick n Pay elke dag 20 000 herbruikbare winkelsakke aan sy klante in Suid-Afrika verskaf as deel van...

Thoughts on the National Budget 2019/20

1 week gelede | Sakenuus

Limit the deductibility of fees and interest for income tax if no WHT has been paidWe understand that the rationale for this as we are...

Eskom: Groepseis oor beurtkrag kan nie slaag

2 weke gelede | Sakenuus

Francois Williams – Die finansiële implikasies van ’n landswye kragonderbreking oorskry verreweg die ekonomiese koste van beurtkrag.Só regverdig Eskom die gebruik van beurtkrag in antwoord...

Vliegtuie laat waai tussen Jhb en Kaap

2 weke gelede | Sakenuus

Die vlugroete tussen Johannesburg en Kaapstad is een van die tien besigste binnelandse roetes wêreldwyd.Dít blyk uit die verslag van die maatskappy OAG wat lugdienste...