Rubrieke

Oumie se pienkvoetjie

4 dae gelede | Rubrieke

Mandy RittmannKyk, dit was die beste ding wat ooit op my pad kon kom. Soos ons as mammas mos weet, is dit wonderlik om vir die eerste keer ma te word. Maar ek dink die...

Onderwys - Regruk moet uitslae toon

5 dae gelede | Rubrieke

Godfrey Kleinhans – My gedagtes het my nou die dag teruggevoer na ‘n gebied in die ||Kharasstreek waarin ek nogal baie belangstel. Een van die tradisionele owerhede het ‘n paar jaar voor my uittrede ‘n...

Ek en die bekmakêniek

5 dae gelede | Rubrieke

Tielman van Lill – Laas Vrydag moes ek weer die tandarts besoek en dink toe onmiddellik terug aan ‘n vroeëre ontmoeting met dié “gewilde” mense.In Desember 2016 beland ek by ‘n tandarts in Windhoek waar...

Wees net mens

6 dae gelede | Rubrieke

Leandrea LouwEk en 'n kollega gesels die anderdag en sy vertel my sy wil nie meer so in haar “feels' wees nie. Sy wil aanbeweeg en beter voel.Ek probeer haar toe moed in praat en...

Die taal wat ons praat

1 week gelede | Rubrieke

Thusie GamibesSommige mense sê Afrikaans is vol vreemde verskynsels, maar vir my – as ’n Damarasprekende – is dit nie só vreemd nie. Reeds in die wieg het my kennismaking met Afrikaans begin. Nes moedersmelk...

Kategorie

 

Gebruik jóú talente ten volle

1 week gelede | Rubrieke

Adolf Kaure – Ons het almal talente – hetsy geneties of deur ons onderskeie omgewings aangeleer. Die samelewing het egter sommige laat glo dít wat...

Net nie branderige kos nie, dankie!

1 week gelede | Rubrieke

Mariselle StofbergIets wat ek onlangs ontdek het, is dat branderige kos nie goed met my akkordeer nie.Ek probeer sterk staan en deurdruk, maar ek kan...

Wat sal op jou bord wees?

1 week gelede | Rubrieke

Yolanda NelEk kom so ruk terug op ’n video af waar hulle ’n paar gevangenes se laaste maaltydversoeke bespreek en ek is gefassineer deur sommige...

Wat kan mens sê? Foute word elke dag

2 weke gelede | Rubrieke

Andrew Poolman – Dis nogal meestal groot vermaak om op sosiale media die vele kommentare onderaan iemand se vraag of stelling te lees. Soos om...

Culture Lead: Understanding organisational culture

2 weke gelede | Rubrieke

Lorelle ViljoenOrganisational culture is the underlying beliefs, assumptions, values, and ways of interacting that contribute to an organisation’s unique social and psychological environment. Basically, organisational...

Die wêreld hou sy asem op

2 weke gelede | Rubrieke

Gerine Hoff – Drie berigte het die afgelope week my oog gevang: Hoe tuna-getalle begin herstel ná dit tot op die randjie van uitsterwing gevang...

Vrou van Afrika

2 weke gelede | Rubrieke

Elvira HattinghVrou van Afrika, ek sien jou. Waar jy reeds oor die eeue heen oor dorre vlaktes stap, gebarste hakke, kinders geabba. Doring en duwweltjies,...

'n ABBA-onthou van toeka tot nou

2 weke gelede | Rubrieke

Henriette LamprechtHulle sou die eerste keer mekaar as sangers in verskillende popgroepe ontmoet in die jaar toe ek gebore is. Meer as vyf dekades terug...

Wolwe in skaapklere

3 weke gelede | Rubrieke

Otis Finck’n Bekende polisie-inspekteur sê altyd wanneer iets te goed lyk of klink om waar te wees, dan is dit waarskynlik net só; té goed...

Record management practices

3 weke gelede | Rubrieke

Sarah NegumboImplementation of the retention and disposal guidelines to create space in registriesGood record-keeping is attributed to the establishment of a tool called filing system/plan....