Rubrieke

The stress-filled lives of teens

21 ure gelede | Rubrieke

Leia BoulogneIn today’s society, teenagers are prone to experiencing more stress than the average teenager should. A main factor of this stress is schoolwork. Each year academic systems change, bringing in higher levels of education...

Die desimaalduiwel

21 ure gelede | Rubrieke

Lloyd Zandberg - Verlede week was vir my en ‘n handjievol ander individue anders. Anders in die sin dat dit meer impak as ons normale, flou roetines gehad het. Dit was die ATKV-Tienertoneel se Namibië-streeksfees...

En daarom al die drama

1 dag gelede | Rubrieke

Minette Brink - Vrydagaand is die streeksfinaal van die ATKV-tienertoneelfees in Windhoek gehou.Ek het gereeld hande saamgeslaan. Nie soseer uit beleefdheid aan die einde van elke show nie; oor die magdom talent in hierdie land.Net...

Invalshoek - Klippies in die emigrasieskoen

1 dag gelede | Rubrieke

Rudi Koekemoer - Ons het Donderdagaand om die kombuistafel gesit en klets oor ‘n paar klippies in die skoen wat die huidige sosio-ekonomiese omstandighede in Namibië aanbetref en die impak wat dit op mense se...

Ons taal: Woorde uit die hart

4 dae gelede | Rubrieke

Hallo MaVier Ma-hulle feeste daar waar Ma bly? Behalwe nou Kersfeeste en Paasfeeste.Vier Ma-hulle sulke goed soos woordfeeste, soos die Windhoek Woordfees?Ek verstaan dat almal en alles daar gelyk is. Werk dit so met tale...

Kategorie

 

Vasbyt is al uitweg

4 dae gelede | Rubrieke

Die sentrale bank het die prys van skuld hierdie week so 'n bietjie verminder.Vir mense wat ekstra eiendom wil aanskaf, is die deposito op 'n...

So 'n ramkat!

5 dae gelede | Rubrieke

Sy naam is Anton, want die befoeterde merinorammetjie is 'n hy, met sy eie private vrou en horings daarby.Anton is as 'n dagoudlammetjie iewers in...

Onderwys - Ou of nuwe name?

6 dae gelede | Rubrieke

Godfrey Kleinhans - Name is belangrik en bly ‘n onafskeidbare deel van ‘n mens se identiteit. Dit is iets wat tot in die graf aan...

Ons leer ons lewens lank

6 dae gelede | Rubrieke

Tanja Bause - Die afgelope paar maande het ’n hele paar van my kollegas of hul vroue geboorte gegee. So word daar weekliks foto’s en...

Your dreams deserve a chance!

1 week gelede | Rubrieke

Ester KamatiMany individuals, the youth in particular, live their lives in a box and never get to explore. In this regard, exploration does not mean...

Momentum-rugby maak ‘n verskil

1 week gelede | Rubrieke

’n Geruime tydjie het verloop sedert ek my laaste “Sê Maar Net” geskryf het, en hoewel ek by baie geleenthede my mening oor iets wou...

Invalshoek - Politiek se poppekas

1 week gelede | Rubrieke

Rudi Koekemoer - Die koffie se aroma vul die studeerkamer terwyl ek agter my lessenaar sit en nuus kyk.Gewoonlik wissel ek tussen verskeie nuuskanale om...

Grootmense moet gesien, nie gehoor word nie

1 week gelede | Rubrieke

Jo-Maré Duddy - My ouma het altyd gesê: “Muis­drolle uit die peper uit.”Dit was haar weergawe van kinders moet gesien en nie gehoor word nie...

The importance of employee relations in a formal establishment

1 week gelede | Rubrieke

Happy AmadhilaEmployee relations is a field used to be known as industrial relations. As a field of study it is the study of the laws,...

Ons het nie nog alfamans nodig nie, dankie

1 week gelede | Rubrieke

Of ten minste nie van die ou soort nie. Daai soort wat in die tagtigs hoogty gevier het nie. Onlangs is drie bekende Suid-Afrikaners...