Regering

Windhoek voor afgrond

16 ure gelede | Regering

Denver Kisting – Reusegroei bedreig die hoofstad se volhoubaarheid en inwoners se lewensgehalte.Onder meer het verskeie geweldsmisdade jaar op jaar die hoogte ingeskiet.Só bieg die Windhoekse stadsvaders in die pasverskene jaarlikse raadsvorderingsverslag.Dié rapport, wat die...

Verlede kasty nywerheidsagentskap

16 ure gelede | Regering

Augetto Graig Die Agentskap vir Nywerheids­ontwikkeling in Namibië (Nida) is een van Namibië se grootste staatsondernemings, maar werknemers by dié agentskap het glo ineengestort ná vrae oor sy werksaamhede begin vra is.Die agentskap het 167...

NIDA antwoord voor parlementêre staande komitee

2 dae gelede | Regering

NIDA, die nywerheidsontwikkeling agentskap wat die vorige NDC- en ODC-organisasies oorgeneem het, antwoord voor die parlementere staande kommittee op openbare rekeninge. Aan die woord is die NIDA- raadslid mnr. Job Muniaro, die waarnemende bestuurder van...

Windhoek se beursie leeg

2 dae gelede | Regering

Denver Kisting – Die verlies van die Windhoekse stadsraad (CoW) vir sy 2018-boekjaar is ’n kortkop duskant ’n miljard – meer as N$814,4 miljoen.Dié bedrag is bykans N$300 000 meer as die vorige finansiële jaar...

Windhoekers kniediep in die skuld

2 weke gelede | Regering

Denver Kisting – Die Windhoekse stadsraad (CoW) het gister by monde van sy woordvoerder, mnr. Harold Akwenye, bevestig hul debiteure skuld hulle bykans N$900 miljoen in agterstallige rekeninge.Akwenye het gister by navraag aan Republikein gesê:...

Kategorie

 

Openbare vergaderings oor voorvaderlike grondregte skop af

2 weke gelede | Regering

Die presidensiële kommissie van ondersoek oor voorvaderlike grondregte het vandag sy openbare vergaderings in die Khomasstreek hervat. Die doel is om insette van geraakte gemeenskappe...

Raad kom om konstruksie uit as te lig

2 weke gelede | Regering

Denver Kisting Die kabinet het die ministerie van werke en vervoer opdrag gegee om 'n nasionale konstruksieraad in die lewe te roep om die boubedryf...

Visumhekkies val vir beleggers

2 weke gelede | Regering

Elvira Hattingh – As deel van die regering se poging om Namibië se ekonomie te laat herleef, is sekere visumregulasies verander.Dít om seker te maak...

Hage-verskoning met gemengde gevoelens ontvang

3 weke gelede | Regering

Denver Kisting – “Nou eers. Die twee lande het die seun in die steek gelaat.”So sê ’n Zimbabwiese man wat in Namibië woon oor pres....

Zim-president besoek Namibië

3 weke gelede | Regering

Augetto GraigDie president van Zimbabwe mnr. Emmerson Mnangagwa, is in Namibië en vlieg vandag na Walvisbaai om sy land se droë hawe daar amptelik te...

Nóg kans vir voorvaderlike grondregte

4 weke gelede | Regering

Augetto Graig - Skriftelike insette oor voorvaderlike grondregte kan nog tot 9 Augustus 2019 ingedien word. Die adjunkminister van inligting en kommunikasietegnologie (ICT), mnr. Engel...

Regering laat val nuwe 2%-bom

4 weke gelede | Regering

Denver KistingNamibiërs vaar opnuut uit alle oorde uit teen die regering se versoek om finansiële hulp.Dit het die afgelope Vrydag rugbaar geword die regering wil...

Vereniging lê aan op wapenwet

4 weke gelede | Regering

Elvira Hattingh - Namibiese vuurwapeneienaars het ‘n vereniging gestig en gaan “formeel in gesprek tree” oor voorgestelde wysigings aan die Namibiese wapenwet.Die pasgestigte Vuurwapeneienaarsvereniging van...

Regering staan bakhand vir 2% van Namibiërs se jáárlikse...

1 maand gelede | Regering

Denver Kisting – Die verwarring oor of die regering Namibiërs vra om 2% van een maand of een jaar se basiese salaris te skenk, is...

Geingob maan oor voorvaderlike grondeise

1 maand gelede | Regering

Jemima Beukes - President Hage Geingob het gewaarsku die emosionele kwessie van voorvaderlike grondeise, indien dit vir politieke gewin gebruik word, kan ’n burgeroorlog ontketen....