Sorry! Ons nuwe argief sal meer hê.

Kategorie

 

Sonder stene word Uis 'n broodlose dorp

2 dae gelede | Plaaslik

Des ErasmusVir 'n geskatte 2 000 afhanklikes van die unieke steenbedryf op Uis gaan die brood van hul tafels verdwyn wanneer gedwonge isolasie Namclay se...

Weer, Vrydag 18 Augustus 2017

2 dae gelede | Weer

BINNELAND: Aanvanklik baie koud, maar andersins mooiweer en koud tot matig. In die Noorde sal dit warm tot baie warm wees.KUS: Sonnig en warm in...

Omaruru pure perd met tentedorp

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Des ErasmusKamp Runnik noem die ­organiseerders van Omaruru se Kunsroete die tente­kommune waarmee behuisingsnood in die dorp se hoogtepunt van die jaar aangespreek gaan word....

Chinese beskuldigde in miljarde se bedrogsaak verbeur borggeld

2 dae gelede | Howe

Jacqueline Louw – Een van die sewe Chinese burgers wat saam met ’n Walvisbaaise sakeman tereg staan op klagte wat verband hou met ’n N$3,5...

DTA vra kommunikasievryheid

2 dae gelede | Politiek

Die DTA het sy kommer uitgespreek oor die beplande enkele fasiliteerder vir internasionale kommunikasie.Volgens die sekretaris-generaal van die DTA, mnr. Manuel Ngaringombe, is Namibië 'n...

Kalender 18 Augustus

2 dae gelede | Kuns en vermaak

?» The Project Room bied met trots die uitstalling Carved:An exhibition of sculptures deur Kudzanai Katerere aan. Dié Zimbabwiese beeldhouer se werk word deur die...

Grondtwis op Stinkwater

2 dae gelede | Plaaslik

Maria EisebSowat 800 gemeenskapslede van die plaas Stinkwater, ­ongeveer 75 km suid van Windhoek, het onlangs 'n vergadering gehou vanweë hul ontevredenheid oor die manier...

Sê jou sê oor selfoontorings

2 dae gelede | Tegnologie

Francoise SteynbergMTC Namibia wil hul selfoonnetwerk landswyd uitbrei met die doel om die Namibiese bevolking van 100% selfoonopvangs te voorsien en die publiek kan hul...

Die tafel is gedek

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Die oomblik het aangebreek! Namibië, maak gereed om behoorlik geïnspireer te word. Op 15 September gaan Inspirasie Tafels, 'n leefstylekspo, sy debuut by Windhoek se...

Hallelujah Namibië

2 dae gelede | Kuns en vermaak

Ons bring lof saam met gospel-sangpaar Anders. Hallelujah Namibië, 'n nasionale geleentheid van lofsang en aanbidding, word vanjaar weer in Windhoek op Saterdag 4 November...