Politiek

Verkiesing 2019: Misdaad en vrees

2 dae gelede | Politiek

Namibië word as 'n veilige land beskou, maar hoe ervaar Namibiërs misdaad?Mense wat nooit onveilig in hul woonbuurte voel nie het van 68% in 2011 tot 56% in 2017 afgeneem. Diegene wat onveilig voel, het...

Miljoene vir ‘patetiese’ verkiesing

1 week gelede | Politiek

ont face="Verdana" >ont face="Verdana" > Denver Kisting – Mnr. Theo Mujoro, die hoofverkiesingsbeampte by die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN), sê die 24%-opkoms tydens ’n onlangse verkiesing is pateties.Mujoro sê die tussenverkiesing verlede maand op...

Verkiesing 2019: Kry jy waarde vir jou stem?

1 week gelede | Politiek

Christie Keulder - In ‘n demokrasie implementeer ‘n regering beleid tot voordeel van inwoners.Dit is natuurlik vir burgers om die regering se prestasie te evalueer. Die evaluering is gegrond op persepsies en persepsies in belangrike...

Walters reageer op Venaani-aanval

1 week gelede | Politiek

Denver Kisting – Die ombudsman, adv. John Walters het gister by navraag ontken hy en sy kantoor is gekaap. “Dit is nie so nie. Ons probeer ons bes om die mense van die land te...

UPM wil Baster-grondeis instel

2 weke gelede | Politiek

Die United People’s Movement (UPM) het bevestig pogings is aangewend om ’n grondeis in te stel vir grond wat tydens die Duitse, Suid-Afrikaanse en Swapo-regering van die Rehoboth Basters afgeneem is. “Die UPM het...

Kategorie

 

Honderde bakkies vir verkiesing

2 weke gelede | Politiek

Honderde Windhoekers wat bakkies besit, het verlede week na die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) se kantoor gestroom om hul voertuie vir die aanvullende registrasie van...

Verkiesing 2019: Op pad na die loopgrawe?

2 weke gelede | Politiek

Christie Keulder - Die Namibiese ekonomie kan vergelyk word met ‘n bokser wat in die hoek van die kryt beland het. Houe reën op hom...

Meer jonger kiesers verwag

2 weke gelede | Politiek

Augetto Graig - Jonger burgers kan die meerderheid kiesers in vanjaar se verkiesings wees, mits die Verkiesingskommissie van Namibië (ECN) 90% van sy doel bereik...

Swanu oor voorvaderlike grond

3 weke gelede | Politiek

Elvira HattinghSwanu meen landbougrond in Namibië moet aan die regering behoort en regverdig aan Namibiërs toegeken word sodat gelyke geleenthede vir almal bewerkstellig kan word.Swanu...

Venaani looi Geingob

3 weke gelede | Politiek

Denver Kisting – Die ongeërgde manier waarmee pres. Hage Geingob regeer, laat veel te wense oor.So sê mnr. McHenry Venaani, leier van die amptelike opposisie,...

Geskorste Swapo-raadslede terug in poste

3 weke gelede | Politiek

Swapo se politburo het die onlangse skorsing van die goewerneur van die Otjozondjupastreek, mnr. Otto Iipinge (foto), en vyf ander streeks- en plaaslike raadslede opgehef.Iipinge...

Lubowski vra om verskoning

3 weke gelede | Politiek

Denver Kisting - Me. Gabrielle Lubowski, adv. Anton Lubowski se weduwee, het vanmiddag vir pres. Hage Geingob om verskoning gevra. Hiernaas het sy die inhoud...

LPM betreur Operasie Kalahariwoestyn

4 weke gelede | Politiek

Catherine Sasman – Die Landless People’s Movement (LPM) het sy stem by die toenemende druk gevoeg dat die regering lede van die Namibiese weermag (NDF)...

Kaaronda looi landsleiers

1 maand gelede | Politiek

Denver Kisting – Pogings om werkers in die land se lot te verbeter, sal nie slaag sonder die uitvoerende mag in hul hande nie.So sê...

Geingob vergader met Nudo-leiers

1 maand gelede | Politiek

Die Nasionale Eenheid Demokratiese Organisasie (Nudo) se nuwe leiers het pres. Hage Geingob vandag by Staatshuis besoek.Onder meer is vergoeding vir die volksmoord van...