Politiek

Job se geduld op

3 dae gelede | Politiek

Denver Kisting – Hoewel die stryd om vryheid en onafhanklikheid om grond gewentel het, is die afgelope 29 jaar ’n bewys vryheidsvegters het die Struggle verraai.Die grootste hoeveelheid Namibiërs smag nog desperaat na grond waarop...

Swapo-jeugliga onder skoot

2 weke gelede | Politiek

Denver Kisting Die Swapo-jeugliga is in die spervuur omdat hy laat Maandag onder druk deur Staatshuis geswig het en aan 'n massabetoging onttrek het.Die grootste kritiek teen die ­jeugliga kom in dié stadium uit die...

Nudo-verkiesing 'geskiedkundig'

2 weke gelede | Politiek

Denver Kisting – Die verkiesing van me. Esther Muinjangue as die National Unity Democratic Organisation (Nudo) se president word allerweë as ’n geskiedkundige hoogtepunt vir veral vroueregte bestempel.Muinjangue is die afgelope Saterdag as Nudo se...

Belê in ontwikkeling van vaardighede - Geingob

2 weke gelede | Politiek

Daadwerklike beleggings moet gemaak word om die ontwikkeling van onderrig en vaardighede te ondersteun wat spoedig en voldoende op nuwe ontwikkelings reageer,” sê president Hage Geingob.Geingob het in dié verband verwys na leerplanne in die...

Los DRK uit, sê Geingob

3 weke gelede | Politiek

Denver Kisting – Pres. Hage Geingob sê niemand het die reg om wat in die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK) gebeur, te bevraagteken nie.Volgens hom het die hoërhof in dié land beslis pres. Felix Tshisekedi...

Kategorie

 

'Weg met liegmasjiene'

3 weke gelede | Politiek

Catherine SasmanOpposisiepartye sê hulle ondersteun die Rally for ­Democracy and Progress (RDP) se mosie om elektroniese stemmasjiene (EVM's) van die Namibiese ­verkiesingstelsel te verwyder. Toe...

Namibiërs wêreldwyd vier saam

3 weke gelede | Politiek

Vir die 29ste agtereenvolgende jaar het Namibia Breweries Limited (NBL) 360 kaste bier aan die ministerie van internasionale betrekkinge en samewerking ter viering van Namibië...

UPM: Stel Reho-raadslede weer aan

4 weke gelede | Politiek

Die United People’s Movement (UPM) eis drie van hul raadslede op die Rehoboth-dorpsraad, wat saam met vier Swapo-raadslede verlede jaar geskors is, moet heraangestel word....

RDP benoem kandidate vir topposte

1 maand gelede | Politiek

Catherine Sasman - Die Rally for Democracy and Progress (RDP) het kandidate vir die topvierposte benoem wat tydens die party se konferensie op 18 tot...

Swapo beslis dorpsraadslede se lot

1 maand gelede | Politiek

Dorpsraadslede van Okahandja en Rundu moes Maandag ure lank by Swapo se hoofkantoor in Windhoek wag om te hoor wat hul lot is. Verskeie nasionale...

KORT NUUS

1 maand gelede | Politiek

Oud en jonk gesoek as verkiesingsbeamptesWindhoek Senior burgers is volgens die Verkiesingskommissie (ECN) welkom om aansoek te doen vir die sowat 15 000 vakatures wat...

Diescho landuit

1 maand gelede | Politiek

Catherine Sasman- Namibië is verlede Donderdag een van sy akademici kwyt. Prof. Joseph Diescho het Namibië verlede week vir Berlyn in Duitsland verruil.Diescho sê...

PDM oor Maduro en Mnangagwa

1 maand gelede | Politiek

Mariselle Stofberg – Die president van die Popular Democratic Movement (PDM), mnr. McHenry Venaani, het Donderdag tydens ’n nuuskonferensie die party se kommer oor die...

'Begin van Hage se diktatorskap'

1 maand gelede | Politiek

Mariselle Stofberg - “Vir ’n leier wat sy eie aanspreeklikheid prys, het ons bitter min aanspreeklikheid gesien."Só sê mnr. McHenry Venaani, president van die Popular...

Geingob: Stop binnegevegte by Stad Windhoek

1 maand gelede | Politiek

President Hage Geingob het opdrag gegee binnegevegte in Windhoekse stadsraad en bestuur moet stop. Volgens die staatshoof moet die hoof van die stadspolisie mnr. Abraham...