Polisie

Drie maande om misdaad nek om te draai

1 dag gelede | Polisie

Tanja Bause – Die hoof van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, het polisiebeamptes drie maande gegee om van misdaad in Windhoek ontslae te raak. Só het hy gister aan polisiebeamptes van die Wanaheda-, Katutura-...

Taxidrywer vas oor N$21 000 se boetes

1 week gelede | Polisie

Denver Kisting 'n Taxibestuurder is agter tralies nadat die stadspolisie hom eergisteraand weens uitstaande verkeersboetes ten bedrae van N$21 000 aangekeer het.Volgens 'n woordvoerder van die Windhoekse stadspolisie, konst. Edmund Khoaseb, hou dié bedrag verband...

Oorlogspook bly loop

1 week gelede | Polisie

Elvira Hattingh Drie Suid-Afrikaansvervaardigde R2M2-teenpersoneellandmyne is die afgelope Woensdag deur die springstofeenheid van die Namibiese polisie in die Ruacana-kies­afdeling onder die NamPower-kraglyn onskadelik gestel deur dit onder beheerde omstandighede te laat ontplof.Die myne is die...

Drie R2M2 anti-personeel landmyne onskadelik gestel

2 weke gelede | Polisie

Drie R2M2 anti-personeel landmyne is die afgelope Woensdag in die Ruacana-kiesafdeling onder die NamPower kraglyn onskadelik gestel deur dit onder beheerde omstandighede te laat ontplof.Dit is ontdek terwyl daar aan die kraglyn gewerk is. Inspekteur...

Geduld met LED-ligte op

3 weke gelede | Polisie

Augetto GraigNampol gaan geen onwettige voer­tuigligte meer duld nie. Dít sluit die aanbring van gewilde LED-ligte aan voertuie in. Lt.genl. Sebastian Ndeitunga, Namibië se polisiehoof, het opdrag aan al sy streeksbevelvoerders gegee dat voertuigligte nie...

Kategorie

 

Kameras vat padgebruikers oor langpad vas

3 weke gelede | Polisie

Die Namibiese polisie (Nampol) is tans besig om die gebruik van tegnologies gevorderde spoed­kameras op die B1- en B2- ­nasionale paaie te toets. Adj.komm. Amalia...

Kablou: Polisie rig waarskuwing

2 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Die polisie sê by monde van sy woordvoerder, adj.komm. Edwin Kanguatjivi, hy duld geen dreigemente nie.Volgens Kanguatjivi is hulle bewus van dreigboodskappe...

Seldood op Rehoboth

2 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – ’n 54-jarige man het vermoedelik Dinsdagmiddag in sy polisiesel op Rehoboth sy eie lewe geneem.Hoofinspekteur Kauna Shikwambi, ’n polisiewoordvoerder, sê die oorledene...

Daggaplante en geld 'verdwyn'

4 maande gelede | Polisie

Denver Kisting - Polisiebeamptes wat by misdaad betrokke raak, bekommer senior lede van die mag.Dít kom nadat vier polisielede verbonde aan die dwelmeenheid gister­oggend in...

Hawelose man op plaas gevind

4 maande gelede | Polisie

Francoise Steynberg - 'n Verhongerde, hawelose man in ­flenterklere is Woensdag op 'n plaas 120 km wes van Windhoek gevind. Mnr. R.W. van Zyl het...

Nuwe tariewe vir polisie

4 maande gelede | Polisie

Die Namibiese Polisie se tariewe vir buitengewone en inter-departmentele dienste styg Donderdag (1 Maart). Die verhogings sluit die volgende dienste in: Ongelukkeverslag – N$60; Sketsplan...

Vermiste kleuters van Epupa gevind

5 maande gelede | Polisie

Die twee kleuters van twee en vier jaar wat Saterdagaand by die Otjivaava-nedersetting naby Epupa vermis geraak het, is gevind.Hoofspeurinspekteur Paavo Iyambo het aan Nampa...

Vermiste Amerikaner se familie help soek

6 maande gelede | Polisie

Des Erasmus - Twee broers en 'n suster van die vermiste Amerikaner van Afrika-herkoms, mnr. Mark Mokosho, het die ganse Kersdag teen die hange van...

Eensame toeris in dorsland vermis

7 maande gelede | Polisie

Des Erasmus - Uitgebreide soekgeselskappe het gister op Klein Brandberg in Damaraland gekonsentreer in ‘n verlate en haas onbewoonde geweste waar ‘n toeris uit Amerika,...

LAC ondersteun polisie in stryd teen stropery

7 maande gelede | Polisie

Maria Eiseb - Die Amerikaanse regering, deur middel van sy buro van internasionale narkotika- en wetstoepassing-aangeleenthede, en die Regshulpsentrum (LAC) het sowat N$30 miljoen en...