Polisie

Vrae ná moordondersoek sloer

2 dae gelede | Polisie

Henriette LamprechtDrie jaar nadat 'n geliefde inwoner en sakeman van Ka­rasburg ná 'n gewapende roof in sy huis aan sy beserings beswyk het, is die twee mans wat aanvanklik vir sy moord aangekla is steeds...

Operasie Kalahari­woestyn stopgesit

3 weke gelede | Polisie

Denver KistingDie omstrede teenmisdaadveldtog Operasie Kalahariwoestyn bestaan sedert Sondag nie meer nie.Hoofinsp. Kauna Shikwambi, 'n polisiewoordvoerder, het dié wending bevestig.'n Operasie wat eers in Augustus afskop, is glo op die tafel.Dít kom ondanks pres. Hage...

Kalahariwoestyn-slagoffer se lyk op lorrie

4 weke gelede | Polisie

Denver Kisting – Talle Namibiërs is woedend omdat mnr. Fambauone Black (22) se oorskot die afgelope Saterdag agter op ’n lorrie terug Zimbabwe toe vervoer is.Die Namibiese regering – veral Operasie Kalahariwoestyn – loop deur...

Geen geld vir Kalahariwoestyn-slagoffer

1 maand gelede | Polisie

Denver Kisting – ’n Vriend van wyle mnr. Fambauone Black (22), die Kalahariwoestyn-slagoffer, sê daar’s geen geld om sy oorskot na Zimbabwe terug te neem nie.Dié man het gister erken hy – nes Black ten...

Operasie Kalahariwoestyn eis eerste slagoffer

1 maand gelede | Polisie

Francoise Steynberg - Operasie Kalahariwoestyn het sy eerste slagoffer geëis toe ‘n taxibestuurder vroeg gisteroggend in die Greenwell Matongo-nedersetting in die Wanaheda-woonbuurt in die hoofstad doodgeskiet is.Volgens ‘n woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinsp. Kauna...

Kategorie

 

Polisieblaps: 'Dooie' baba leef glo nog

2 maande gelede | Polisie

Tanja Bause Weens “verwarring in 'n verslag” het die polisie 'n drie maande oue baba dood verklaar. Só sê senior superintendent Nataniel Nendongo van die...

Kavango: Kommer oor diere sonder papiere

2 maande gelede | Polisie

Die polisie in die Kavangostreek is bekommerd oor ’n toename in die beweging van vee in die streek – nie net tussen nedersettings nie, maar...

‘Hy’t my tussen die bene geskop en weggeloop’

2 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Volgens een van die slagoffers van die beweerde Operasie Hornkranz-geweld van verlede naweek het ’n polisiebeampte haar tussen die bene geskop en...

Arandis-moorde: Polisie soek hulp

3 maande gelede | Polisie

Augetto Graig - Die polisie soek hulp met die opspoor van die aanvaller of aanvallers in die dubbele moord by Arandis verlede Maandag.Mnr. Eckhart Mueller...

Staatshuis-man neem sy lewe by Midgard

3 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – ’n Senior bestuurslid van pres. Hage Geingob het Maandagoggend sy lewe geneem.Dié voorval het op Midgard Country Estate buite Okahandja in die...

Aanhoudingselle in Katutura opgeknap

3 maande gelede | Polisie

Die Namibiese polisie gaan die aanhoudingselle by die Katutura-polisiekantoor tydelik sluit om die weg vir opknappingswerk te baan. Tans is die selle nie vir aangehoudenes...

‘Dronk’ polisieman wat bedel, steeds in mag

6 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Teen gistermiddag was die konstabel wat twee maande gelede glo dronk op die westelike verbypad vir N$10 gebedel het, steeds in die...

‘Dronk polisieman wat bedel’ ontketen storm

6 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Die vermoedelik dronk polisieman wat volgens videomateriaal in sy uniform op die westelike verbypad, is steeds in die mag. Die video...

Vermiste Dexter se lyk gevind

6 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Die oorskot van die 19-jarige student, mnr. Dexter Netha, wat op 28 Desember by Langstrand vermis geraak het, het omstreeks 08:00 vanoggend...

Polisie op sy knieë

7 maande gelede | Polisie

Denver Kisting – Die inspekteur-generaal van die Namibiese polisie, lt.genl. Sebastian Ndeitunga, sê die land se finansiële verknorsing het die mag op sy knieë.Ndeitunga het...