Plaaslik

'n Kolwyntjie vir Nadine

7 ure gelede | Plaaslik

Tanja Bause'n Elfjarige meisie van Windhoek het verlede jaar tydens die Internasionale Dansfees in Suid-Afrika stof in ander deelnemers sê oë geskop, en is hard aan die oefen vir vanjaar se kompetisie. Nadine Burch was...

Amerika skenk N$110 m. vir voedselhulp

5 dae gelede | Plaaslik

Die Amerikaanse regering het US$7,6 miljoen (sowat N$110 miljoen) geskenk wat geoormerk is vir voedselhulp aan Namibiërs wat die ergste onder die droogte deurloop. Tydens ‘n aankondiging Dinsdag by Staatshuis het die Amerikaanse ambassadeur in...

Handelsknoop knap voor Brexit deurgehaak

6 dae gelede | Plaaslik

Ronelle Rademeyer - Namibiërs wat graag aan ’n Skotse whisky weglê, en Britte wat van Namibiese beeshaas of ander prima beesvleissnitte hou, kan gerus slaap. Brexit gaan nié hierdie gastronomiese ervaringe kelder nie.Die Verenigde Koninkryk...

Reuse-sege vir Okahandja-plakkers

6 dae gelede | Plaaslik

Yanna Smith – Inwoners van Vergenoeg, ’n onwettige nedersetting by Okahandja, het ná verskeie gemeenskapsvergaderings en -druk ’n reuse-oorwinning behaal.Dié druk, wat hoofsaaklik deur die Okahandja-inwoners se skadebeheer-komitee gedryf is, het daartoe gelei dat die...

So vat die Bucht hande

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Dit is net wanneer ’n onderneming die behoeftes van ’n gemeenskap verstaan dat hy ondanks ekonomiese uitdagings sy markaandeel kan groei.Volgens me. Brigitte Fredericks, adjunkburgemeester van Lüderitz, ploeg Marco Fishing konsekwent terug...

Kategorie

 

Suide bied vrede én heet jou welkom

1 week gelede | Plaaslik

Ondanks die ellende van die voortslepende droogte, bly die suide van Namibië een van die mees bekoorlike gedeeltes­ van die land. Só verwelkom van die...

Rotaract maak Nest op Lüderitz

1 week gelede | Plaaslik

“Ons hou nie projekte vas nie. Ons vind altyd iemand om dit verder te voer.” – Ulf Grünewald, Rotariër

Suide pak behuisingnood

1 week gelede | Plaaslik

Denver KistingDie Keetmanshoop-munisipa­liteit sê by monde van een van hul bestuurslui hulle probeer hul bes om 'n waardige dak oor elke inwoner se kop te...

Keetmans-ekonomie baat by riool

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting – Die Keetmanshoop-munisipaliteit maak hul merk as ’n leier op die gebied om van ’n rioolprobleem ’n ekonomiese inspuiting te maak.Tot so ver...

'Ausgezeichnete' Aus verkwik die siel

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting Min dinge lawe 'n mens se hart en siel soos 'n road trip.En dit maak nie saak of 'n mens vir werk of...

Prysmonster looi alle verbruikers in die Suide

1 week gelede | Plaaslik

Jo-Maré Duddy Verbruikers in baie dele van die land geniet 'n welkome blaaskans van die prysmonster, maar sy kloue is steeds diep in die Suide...

Ou kliphospitaal op Keetmans gerestoureer

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting “Die ou Keetmanshoop- kliphospitaal, soos dit vroeër in my tyd bekend gestaan het, word reeds jare deur die staat as kantore vir die...

Jonk, werkloos en gay

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting “Ek sien as 'n jongmens glad geen toekoms vir die Namibiese jeug nie – vernaam vir die jeug van die Suide.”So meen mnr....

Loopbaanskou begin môre

1 week gelede | Plaaslik

Denver KistingDie jeugvleuel van 'n tradisionele­ owerheid beplan 'n loopbaanskou wat môre op Keetmanshoop begin.Me. Nadia Meyer, 'n junior raadslid van die /Hai-/Khaua, sê die...

Koës bak teen rommel

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting - ’n Dorpie in die verre Suide gaan eerskomende Vrydag rommel opruim vir ’n vale. Mnr. Oubaas Blaauw vertel hulle beplan om met...