Plaaslik

Weermag trek skouers op

17th of June 00:00 | Plaaslik

Denver Kisting – Talle Namibiërs is die josie in oor wat sommige as die militarisering van die land se strate bestempel.Maar die Namibiese weermag (NDF) trek skouers op oor ’n voorval waartydens ’n lid van...

Gebrekkige waterbesparings táp damme

17th of June 00:00 | Plaaslik

Elvira Hattingh - Die droogloopdatum vir damme wat Windhoek van water voorsien, het nou met tussen twee en drie weke vervroeg. Dít omdat Windhoekers sedert die begin van die jaar nog nie daarin kon...

Duitse ambassade ondersteun kinders met outisme

4 dae gelede | Plaaslik

Die Duitse ambassade in Windhoek ondersteun ‘n bewusmakingsveldtog van die Stepping Stones skool op Swakopmund vir outisme. Die ambassade het N$120 000 ten bate van die veldtog geskenk. As deel van die veldtog is...

Nie te laat om Winter Knights te ondersteun ...

6 dae gelede | Plaaslik

Tafelronde se Winter Knights-veldtog, in samewerking met Namibia Future Media Holdings, het Vrydag by verskeie kruisings in Windhoek en op Swakopmund en Walvisbaai plaasgevind. Spanne van verskeie organisasies en besighede het geld, komberse, klere en...

Elisenheim kry winkelsentrum

1 week gelede | Plaaslik

Francoise Steynberg - Die ontwikkeling van die Urban Village-winkelsentrum op die Elisenheim-landgoed gaan meer as 300 werksgeleenthede oor die volgende 10 maande van konstruksie skep en oo die lange duur meer as 200 permanente werksgeleenthede.Só...

Kategorie

 

Ekonomie 'n prioriteit

1 week gelede | Plaaslik

Catherine Sasman – President Hage Geingob se opdrag aan ‘n hoëvlakpaneel vir die ekonomie (HLPE) bestaande uit 22 lede om ‘n belegging van US$1 miljard...

Hoofstad sukkel met waterbesparings

1 week gelede | Plaaslik

Elvira Hattingh - Alhoewel Windhoekers verlede week se waterbesparingsteiken met net 1% gemis het, kon die hoofstad sedert 14 Januarie vanjaar nog nie daarin slaag...

Storm broei oor Erindi

1 week gelede | Plaaslik

Denver Kisting Die Namibiese regering hét magtiging gegee dat die Erindi private wildreservaat aan 'n Mexikaanse miljardêr verkoop word.Dit kom ondanks 'n weergawe Maandag deur...

Namibië se eerste vroulike visstokmaker

1 week gelede | Plaaslik

Tanja BauseIn 'n klein werkswinkel op Hentiesbaai sit me. Karen Swartbooi en maak 'n visstok volgens 'n kliënt se spesifikasies. Sy is 'n persoonlike visstokmaker,...

Scott by Buckingham-paleis

1 week gelede | Plaaslik

Namibië se hoë kommissaris in Brittanje en Noord-Ierland, me. Linda Scott, het Donderdag by Buckingham-paleis in Londen haar geloofsbriewe aan koningin Elizabeth II oorhandig. Foto...

Dr. Iyambo ter ruste gelê

1 week gelede | Plaaslik

Augetto Graig - Namibië se voormalige visepresident dr. Nickey Iyambo is die naweek by die Heldeakker buite die hoofstad ter ruste gelê. Hy is op...

Dokkie oor Lüderitz se mooi verhaal

1 week gelede | Plaaslik

Francoise Steynberg - “Ons wou graag die storie van Lüderitz deel – hierdie verafgeleë dorp wat tussen die dame van alle woestyne, die Namib, en...

Bejaardes in Windhoek kry 30%-afslag op elektrisiteit

2 weke gelede | Plaaslik

Die burgemeester van Windhoek mnr. Muesee Kazapua het aangekondig senior burgers in die hoofstad gaan voortaan 30%-afslag op hul elektrisiteitstariewe kry. Volgens Kazapua is die...

Duitse ambassade open kinderhuis

2 weke gelede | Plaaslik

Die Duitse ambassade se raadgewer vir ontwikkeling en samewerking, Me. Gerlinde Sauer, het die iNAMi-huis in Katutura onlangs geopen. Die Especially Namibian Trust het vir...

Supermark werp brood op die water

2 weke gelede | Plaaslik

Pick n Pay het ’n kontrak van agt maande met die Tov-liefdadigheidsorganisasie vir vigswesies en weerlose kinders op Tsumeb geteken. Tov sal maandeliks ’n geskenkbewys...