Ongelukke

Nege mense sterf op paaie

1 dag gelede | Ongelukke

Tanja Bause – Vyf mense het Vrydagaand gesterf toe ’n Mercedes tussen Rehoboth en Windhoek in ’n trekker vasgery wat het. ’n Ruk ná die botsing het Volkswagen Jetta teen die wrak van die Mercedes...

Vier sterf in botsing met trekker

3 dae gelede | Ongelukke

Vier mense is laat gisteraand dood in 'n botsing tussen twee voertuie en 'n trekker. Die ongeluk het sowat 10 km noord van Rehoboth plaasgevind.

Lokomotief raak spoor byster

4 dae gelede | Ongelukke

Otis Finck – ‘n Lokomotief van TransNamib het gisteraand omstreeks 20:00 naby Duin 7 ontspoor.Niemand is in die voorval beseer nie.Werkers is tans besig om die toneel op te ruim.

Kwaai olifant druk man dood

5 dae gelede | Ongelukke

Des Erasmus'n Jong man van Otjihorongo,­ Lourens Hindjou (35), het Dinsdagaand gesterf nadat hy deur 'n olifant aangeval is. Die olifant het hom onder 'n mopanieboom uitgeruk waar hy en 'n vriend geskuil...

Drie sterf in motorongelukke in hoofstad

5 dae gelede | Ongelukke

Tanja BauseDie Windhoekse stadspolisie het hul kommer uitgespreek oor padongelukke wat die naweek die lewe van vyf mense in die hoofstad geëis het. Saterdag omstreeks 19:30 is 'n man op slag in 'n motorongeluk in...

Kategorie

 

Dobbelhuis in vlamme

1 week gelede | Ongelukke

Die brandweer in Walvisbaai moes vanoggend 'n brand by 'n dobbelhuis in die sentrale sakegebied van die hawedorp blus. Video - Otis Finck, Erongo-kantoor

'Vlieënier wyk van die vlugroete af'

2 weke gelede | Ongelukke

Francoise Steynberg - Helikoptervlieënier Lambert Roux (44) het versuim om die visuele metereologiese vlugtoestande na te kom en het op 8 April 2016 in digte...

Ma van kleuter sterf in botsing

1 maand gelede | Ongelukke

'n Vrou van Windhoek het Woensdagoggend in 'n botsing naby Staatshuis in die hoofstad gesterf. Volgens die woordvoerder van die Namibiese polisie, hoofinspekteur Kauna Shikwambi,...

Drenkeling se liggaam gevind

1 maand gelede | Ongelukke

Jessica BotesDie liggaam van die 28-jarige man van Mondesa, wat Sondagmiddag by die Mole op Swakopmund verdrink het, se liggaam is gister gevind.Volgens die brandweerhoof...

Windhoek se voetgangers kwesbaar

1 maand gelede | Ongelukke

Augetto Graig 'n Veldtog om veilig by die skool te kom het vanaf 11 tot 13 Januarie in Windhoek plaasgevind en was veral op voetgangers...

Rehoboth se Le Palace brand af

1 maand gelede | Ongelukke

Rehoboth se bekende restaurant Le Palace het omstreeks drieuur vanoggend afgebrand het. Die oorsaak van die brand is dusver nog onbekend. Die plaaslike gemeenskapsradiostasie, Live...

Bestuurder sterf in ongeluk

1 maand gelede | Ongelukke

'n Vragmotor van Beefcor Meat Suppliers van Okahandja het gister om 05:30 omgeslaan. Die ongeluk het 45 km buite Okahandja op die hoofpad na Karibib...

Huis brand op Bethanie

1 maand gelede | Ongelukke

'n Huis in die Riverside-woonbuurt op Bethanie in die //Kharasstreek het aan die brand geslaan. Rookwolke het hemelhoog gestaan, het 'n leser via WhatsApp laat...

Bakkie rol by vulstasie

1 maand gelede | Ongelukke

Jessica Botes - Die bestuurder van 'n enkelkajuitbakkie wat Sondagoggend op Walvisbaai gerol en byna op 'n brandstofpomp te lande gekom het, is in hegtenis...

Rundu-ongeluk: Vier sterf, vyf beseer

1 maand gelede | Ongelukke

Saterdag het vier mense in 'n ongeluk 15 km buite Rundu gesterf en vyf is beseer. 'n Bakkie en 'n vragmotor het gebots nadat die...