Ongelukke

Vier sterf in grubotsing met vragmotor

1 dag gelede | Ongelukke

Vier persone is Vrydag omstreeks 01:00 in 'n kop-teen-kopbotsing 60 kilometer buitekant Otjiwarongo op die Otavi-pad dood. 'n Sedanvoertuig met vier insittendes het teen 'n vragmotor gebots wat beeste vervoer het. Al vier insittendes het...

Spoed op Westelike verbypad gebriek

1 dag gelede | Ongelukke

Tanja Bause - Motoriste wat van die Westelike verbypad in Windhoek gebruik maak, se maksimum spoed sal van Dinsdag 1 Augustus af 80 km/h wees. Die verlaging van die spoedbeperking van 120 na 80 km/h...

Wat sê Windhoek oor beplande veranderinge aan die Westelike...

1 dag gelede | Ongelukke

Sommige lede van die gemeenskap voel die beoogde veranderinge aan die Westelike verbypad is nie ’n oplossing vir die toename in ongelukke waarby voetgangers en voertuie betrokke is nie. Party Windhoekers sê die pad is...

Peuter sterf ná 10-jarige kar aanskakel

1 dag gelede | Ongelukke

‘n Meisie van een jaar is Woensdagmiddag op slag op Rundu dood nadat sy deur ‘n motor, wat vermoedelik deur haar tienjarige nefie aangeskakel is, teen ‘n muur vasgedruk is.Volgens die polisie het die eienaar...

Twee kinders Maandag doodgery

3 dae gelede | Ongelukke

Twee seuns van agt en 11 jaar is Maandag in twee afsonderlike voorvalle in Namibië doodgery.Op Keetmanshoop is die agtjarige Thoene James Nicodemus van die Laerskool Krönlein kort voor seweuur die oggend doodgery toe hy...

Kategorie

 

Brand by Primêre Skool Sonop se koshuis

5 dae gelede | Ongelukke

Die Primêre Skool Sonop se meisieskoshuis op Mariental het vanoggend ernstige skade in ’n brand opgedoen.Die brand, wat tussen 09:00 en 11:00 vandag gewoed het,...

Westelike verbypad eis 10-jarige

1 week gelede | Ongelukke

‘n Tienjarige seun is vanmiddag oorlede nadat hy omstreeks 16:00 deur ‘n voertuig op die westelike verbypad in Windhoek getref is.Die ongeluk het in die...

Ongeluksoggend in die hoofstad

1 week gelede | Ongelukke

Yochanaan Coetzee Twee ongelukke op van die hoofstad se besigste paaie het gisteroggend tot verskeie be­serings gelei. 'n Minibustaxi met 15 studente in is deur...

15 studente in ongeluk

1 week gelede | Ongelukke

‘n Minibus-taxi met 15 studente van die Universiteit van Namibië (Unam) was vanoggend in ‘n botsing met ‘n sedanvoertuig op die Westelike Verbypad betrokke. Die...

Slagoffers van ongeluk buite Okahandja bekend

1 week gelede | Ongelukke

Die drie mense wat verlede Sondagaand in die ongeluk buite Okahandja betrokke was, is geïdentifiseer. Hulle is Catherine Mulwazi Imukuzi (50), Precious Namakaliza Imukuzi...

Academia-leerling sterf weke ná ongeluk

2 weke gelede | Ongelukke

'n Leerling van die Sekondêre Skool Acadmia wat op 19 Junie in 'n ongeluk op die westelike verbypad, het verlede Saterdag in 'n hospitaal aan...

Fietsryer in ernstige toestand ná ongeluk

2 weke gelede | Ongelukke

Leandrea Louw - Drie fietsryers is Dinsdagaand deur 'n bakkkie op die C14-pad tussen Narraville se afdraai en Walvisbaai se weegbrug raakgery. Twee van die...

Vroue, kind sterf in ongeluk

2 weke gelede | Ongelukke

Tanja Bause - Twee vroue en ’n sewejarige meisie het Sondag omstreeks 20:10 in ’n motorongeluk op die B1-hoofpad tussen Okahandja en Otjiwarongo gesterf. Die...

Ongeluk op pad na sokkerwedstryd

2 weke gelede | Ongelukke

Francoise Steynberg - Die name van die slagoffers van 'n ongeluk verlede Woensdag op die pad tussen Sangwali en Linyanti naby Kongola in die Zambezistreek...

Name bekend van vier padslagoffers

3 weke gelede | Ongelukke

Die name van die slagoffers van 'n ongeluk Woensdag op die pad tussen Sangwali en Linyanti naby Kongola in die Zambezistreek is deur die Namibiese...