Onderwys

Die geheime van wiskunde ontsluit

4 dae gelede | Onderwys

Die Namibiese Wiskunde-­instituut (NMI) het op 6 en 7 November spesiale wiskundewerkwinkels vir 56 graad 7- en 8-wiskundeonderwysers van die Oshikotostreek aangebied. Die doel was om die onderwysers se kennis en vaardighede in sekere sleutelbegrippe...

NSFAF se antwoorde bring net meer raaisels

1 week gelede | Onderwys

Augetto Graig - Die Finansiële Hulpfonds vir Namibiese Studente (NSFAF) se antwoorde op vrae van die parlement se portefeuljekomitee op openbare rekeninge veroorsaak net nog meer vrae.“Dit raak net ál meer deurmekaar,” het die voorsitter...

Skole op Rehoboth het weer water

1 week gelede | Onderwys

Henriette LamprechtDie watertoevoer na skole op Rehoboth is Maandag herstel nadat dit dieselfde dag weens wanbetaling afgesny is. Ouers is Maandag laat weet geen water is by skole beskikbaar nie. Opdrag is deur verskeie skole...

Capricorn Group equips management

2 weke gelede | Onderwys

The programme, is aimed at equipping leaders with the requisite skills and knowledge to navigate the complexity within competitive business and social environments. The MDP brings together middle management bands from all Capricorn Group...

Skoolsaal amper voltooi

3 weke gelede | Onderwys

Tanja Bause – Die Primêre Skool Krönlein op Keetmanshoop hoop om binnekort met ’n skoolsaal te spog wat nou reeds sowat 60% voltooi is.Die skool is in 1972 gebou en bied tans onderrig aan 1...

Kategorie

 

Unam-staking verby

3 weke gelede | Onderwys

Die 11 dag lange staking van dosente en ander werknemers van die Universiteit van Namibië (Unam) het Maandagaand tot 'n einde gekom. Die verteenwoordigende vakbonde,...

Onderwys betaal munisipaliteit N$17 miljoen

3 weke gelede | Onderwys

Die munisipaliteit het pas aan Republikein bevestig dat dit ‘n betaling van N$17 miljoen ontvang het op die N$32,5 miljoen wat die ministerie van onderwys,...

Onderwys skuld stad meer as N$32 miljoen

4 weke gelede | Onderwys

Elvira Hattingh - Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur se totale munisipale rekening by die Windhoekse munisipaliteit staan op sowat N$32,5 miljoen. Dié rekeninge...

Stad wil skole se water en krag sny

1 maand gelede | Onderwys

Hoofredaksie 'n Beampte van die Windhoekse munisipaliteit het gisteroggend by een van Windhoek se spogstaatskole opgedaag met die opdrag om die water- en kragtoevoer summier...

NWU bring afstandsleer na Namibië

1 maand gelede | Onderwys

Die Noordwes-Universiteit (NWU) bring nou afstandsonderrig tot reg voor Namibiërs se deure.Dié universiteit se Eenheid vir Oop Afstandsleer het vandeesweek een van sy twee Namibiese...

Unam staak vandag

1 maand gelede | Onderwys

Augetto GraigWerknemers van die Universiteit van Namibië (Unam) gaan na verwagting vanoggend staak. Die universiteit het 'n kennisgewing van die beplande staking op sy Facebook-blad...

Unam-staking op hande

1 maand gelede | Onderwys

Augetto GraigWerknemers aan die Universiteit van Namibië (Unam) is op die punt om te staak ná hulle teen die einde van verlede week gestem het...

Skole, koshuise is 'kraamsale'

1 maand gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Die enigste oplossing vir die herstel van morele waardes en om tienerswangerskappe hok te slaan, is die herinstel van Bybelstudie by skole...

Skole, koshuise is ‘kraamsale’

1 maand gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Die enigste oplossing vir die terugbrenging van morele waardes en om tienerswangerskappe hok te slaan, is die herinstel van Bybelstudie by skole...

Eksamen versuur

2 maande gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Planne moes Woensdag inderhaas beraam word nadat soutsuur vir graad 12-leerlinge se praktiese fisiese wetenskap-eksamen op hoërvlak nie betyds by sekere skole...