Onderwys

Nasionale biblioteek, argiewe opgeknap

1 dag gelede | Onderwys

Die gebou wat die Nasionale Biblioteek en Nasionale Argiewe van Namibië huisves, gaan opgeknap en opgegradeer word. Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur sê in ‘n verklaring die opknappingswerk begin reeds vandeesmaand en behoort...

‘Onekonomiese skole’ striem onderrig

1 dag gelede | Onderwys

Sewe-en-vyftig skole met ‘n totaal van 1 036 leerlinge in die Kavango-Oos-streek is deur die ministerie van onderwys, kuns en kultuur as ‘onekonomiese’ skole verklaar. Die meeste van die skole moet sonder die vereiste basiese...

Russia digs deep to feed pupils

1 dag gelede | Onderwys

652 tonnes of wheat and 51 tonnes of cooking oil valued at N$1.5 million to the education ministry’s school feeding scheme.The handover ceremony took place on Wednesday at Namib Mills in Windhoek.Russia’s ambassador to Namibia,...

Preparing pupils for emergencies

1 dag gelede | Onderwys

Ester Kamati The disaster risk management school quiz is an initiative driven by the City of Windhoek and was introduced with the aim of ensuring that schools are better prepared for emergencies.It focuses, among others,...

100 years of excellence

1 dag gelede | Onderwys

Justicia ShipenaOne hundred years ago, on 8 July 1919, St George’s Diocesan School opened its doors for the first time with three staff members and 27 pupils, led by principal Mary Gould. Fast-forward to today,...

Kategorie

 

A whole new world

1 dag gelede | Onderwys

Jacobina Kalunduka I am studying towards a bachelor of accounting degree at the University of Stellenbosch. I started studying last year. I chose accounting...

Privaatskool Welwitschia spog met nuwe perseel

1 dag gelede | Onderwys

Michelline Nawatises Privaatskool Welwitschia het op 3 Julie amptelik die nuwe perseel van sy laerskool in Mozartstraat in die hoofstad ingewy. Die hoërskool is...

Jongmense sonder die nodige vaardighede

6 dae gelede | Onderwys

Henriette LamprechtJongmense in Namibië bly ­afhanklik van ander tot die gemiddelde ouder­dom van 27 wanneer hulle eers begin om 'n salaris te verdien en meer...

Andjaba nuwe onderwysminister

1 week gelede | Onderwys

Denver Kisting – Pres. Hage Geingob het vandag vir amb. Martin Andjaba, die minister van presidensiële aangeleenthede, as waarnemende minister van onderwys, kuns en kultuur...

Een uit tien voltooi nie laerskoolopleiding

1 week gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht – Sou dinge voortgaan soos nou gaan een uit elke tien kinders in Afrika suid van die Sahara nie hul laerskoolopleiding teen 2030...

Só werk skoolaansoeke

1 week gelede | Onderwys

Henriette Lamprecht - Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur het by monde van sy ­uitvoerende direkteur van onderwys in die Khomasstreek, mnr. Gerard Vries,...

‘I am the Key’ ontsluit leeslus

1 week gelede | Onderwys

Evany van WykI am the Key Media dien as ‘n platform vir kinders om aktief betrokke te wees by gemeenskapskwessies wat hulle raak.Die organisasie...

Ritme, passie en doelgerigtheid

1 week gelede | Onderwys

Mariselle Stofberg – Die H2E-dansskool in Windhoek se dansers het verlede naweek uitgeblink by die International Fine Arts Association (IFAA) se jaarlikse internasionale danskompetisie wat...

Laerskool Brandberg sit pret terug in skoolgaan

1 week gelede | Onderwys

Evany van WykLaerskool Brandberg is geleë in Uis, ‘n baie klein dorpie in die Erongostreek.Die skool is vernoem na die hoogste berg in Namibië wat...

Windhoek Gimmies triumph

1 week gelede | Onderwys

Elizabeth Joseph and Ester Kamati The Momentum rugby premier league was in full swing on Saturday as the under-19 rugby team of Namib Diesel Walvis...