Omgewing

Geen Afrika-olifante meer in dieretuine

1 dag gelede | Omgewing

Francoise Steynberg In 'n geskiedkundige ­verkiesing Sondag by die Konvensie vir die Handel in Bedreigde Spesies (Cites) se 18de beraad (COP18) in die Switserse stad Genève is gestem dat die uitvoer van lewende Afrika-olifante...

Renoster dood ná stamp in park

5 dae gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - 'n Renoster is laat Woensdag teen skemertyd in die Etosha Nasionale Park deur 'n voertuig van die ministerie van die omgewing en toerisme gestamp en moes later deur ‘n veearts van kant...

Seekoeie gered

5 dae gelede | Omgewing

Die sowat 68 seekoeie wat sedert begin vandeesmaand in 'n modderpoel in die Choberivier vasgeval het, is gered. Volgens die woordvoerder van die ministerie van die omgewing en toerisme, mnr. Romeo Muyunda, is...

Omgewingsministerie verwelkom plastiekheffings

1 week gelede | Omgewing

Francoise SteynbergDie ministerie van die ­omgewing en toerisme verwelkom nuwe omgewingsheffings soos onder meer op plastieksakke, wat op 2 Augustus in die Staatskoerant gepubliseer is. “Hierdie heffings beteken die gebruik van plastieksakke sal ­verminder en...

Groen energie kry hupstoot

1 week gelede | Omgewing

Die ministerie van die omgewing en toerisme het ’n platform geskep wat die private sektor in staat stel om finansiering vir klimaatsverwante beleggings van verskeie internasionale instellings, soos die Groen Klimaatsfonds, te kry.Mnr. Petrus Muteyauli,...

Kategorie

 

Boere kan doen met ‘n miljoen

1 week gelede | Omgewing

Engen het gister N$1 miljoen aan die Dare to Care-droogtehulpfonds oorhandig.Dit ná sy eerste skenking van N$850 000 op Vrydag 12 Julie. Die oliemaatskappy het...

Veeartsenyskool sorg vir polisiehonde

1 week gelede | Omgewing

Elizabeth JosephDie Namibiese polisie en die Universiteit van Namibië (Unam) se veeartsenyskool het Woensdag 'n ooreenkoms in die hoofstad onder­teken waarvolgens veeart­se­nystudente voortaan na polisiehonde...

Ter plaatse ondersoek na hout-oeste

1 week gelede | Omgewing

Die parlementêre portefeuljekomitee belas met natuurlike hulpbronne het gister besoek aan drie Chinese houtdepots in die Kavango-Oosstreek by Kapupahidi, Taratara en Kawe afgelê. Dít glo...

Wilde perdemerries dragtig

2 weke gelede | Omgewing

Daar is tans 72 wilde perde by Garub wat bestaan uit 31 merries, 40 hingste en een vulletjie. “Verskeie merries is dragtig en sal na...

Seekoeie val vas

2 weke gelede | Omgewing

Francoise SteynbergDie droogte het selfs op die standhoudende riviere in die noordooste van Namibië 'n impak met 63 seekoeie wat in 'n modderpoel in die...

Wilde diere eis 16 lewens

2 weke gelede | Omgewing

Francoise Steynberg Altesaam 16 mense het sedert 2017 hul lewens in diere-aanvalle verloor, 17 is beseer en 219 veeverliese is gely.Volgens 'n mens-dier-konflik­verslag van mnr....

Klimaatskuiwe ‘n uitklophou vir ‘woestyn se baas’?

2 weke gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Plaaslike navorsing dui aan dat temperature in Suider-Afrika besig is om te styg en navorsers meen dit kan ‘n impak hê op...

Vandag is Wêrelddag vir Natuurbewaarders

3 weke gelede | Omgewing

Die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba Shifeta, bedank vandag op Wêrelddag vir Natuurbewaarders alle natuurbewaarders vir hul toewyding en dapperheid om Namibië...

Wilde diere eis 16 mense

3 weke gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Altesaam 16 mense het sedert 2017 hul lewens in diere-aanvalle verloor, 17 is beseer en 219 veeverliese is gely.Volgens ’n mens-dier-konflikverslag van...

Meer as N$16 m. aan mens-dier-konflik bestee

3 weke gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die ministerie van die omgewing en toerisme het tussen 2008 en 2018 sowat N$16,5 miljoen bestee om vir verliese weens mens-dier-konflik te...