Omgewing

Piepklein en waardevol

21 ure gelede | Omgewing

Tanja Bause Beeskloutjies is unieke plante wat net in die woestyn- en semi-woestyngebiede van westelike en suidelike Namibië en noordelike Suid-Afrika voorkom. By die Alte Kalköfen Lodge buite Keetmanshoop is die grootste ­versameling van beeskloutjies...

53 renosters al vanjaar gestroop

21 ure gelede | Omgewing

Francoise Steynberg -'n Onthoringde renoster is in die Suide gestroop en nog een is gekwes.Nadat dié renosterkarkas verlede naweek in die Hardapstreek gevind is, bring dit die totaal van renosters vanjaar in Namibië gestroop op...

Geen handel in renosterhorings in China

3 dae gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - China sê hy gaan nou strenger beheer oor die gebruik van en handel in renosters, tiere en hul byprodukte afdwing.Dít volg nadat die Chinse regering onlangs die 25 jaar oue verbod op...

Internasionale kongres oor vlieë aangebied

3 dae gelede | Omgewing

Ronelle Rademeyer - Wetenskaplikes van oraloor die wêreld is op pad na Namibië vir ’n kongres oor vlieë – die grootste saamtrek van wetenskaplikes ooit op eie bodem.Dié negende internasionale kongres oor dipterologie (die studie...

Aardbewing skud Noordweste

3 dae gelede | Omgewing

Elvira Hattingh - Die ministerie van myne en energie het bevestig 'n aardbewing, wat 3,7 op die Richterskaal gemeet het, het Woensdag omstreeks 04:51 in die noordweste van die land voorgekom.Die aardbewing se episentrum was...

Kategorie

 

Aardbewing in Noordweste van Namibië

4 dae gelede | Omgewing

Die ministerie van myne en energie het gister laat bevestig dat 'n aardbewing, wat 3,7 op die Richterskaal gemeet het, omstreeks 04:51 gisteroggend in die...

Teengif-trust gestig ná seuntjie sterf

5 dae gelede | Omgewing

Francoise SteynbergVrolike kinderlaggies in 'n cul-de-sac in die Elisenheim-landgoed noord van Windhoek is stil nadat klein Deon Heunis (Dehan) de Wet (2) sy dapper stryd...

Prins William vereer dr. Pete Morkel

6 dae gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - 'n Baanbreker in Namibiese natuurbewaringskringe, dr. Pete Morkel, het verlede Donderdag tydens die Tusk-bewaringstoekennings in Londen die Prins William-toekenning vir bewaring in...

Eerste Groen Gids vir Namibië

6 dae gelede | Omgewing

Die Recycle Namibia Forum (RNF) het Namibië se eerste Groen Gids bekend gestel wat inligting en die ligging van die naaste diensverskaffers in Namibiërs se...

China hef verbod op renosterhorings op

1 week gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Die Chinese regering het tot die “skok en afgryse” van bewaringsorganisasies aangekondig die gebruik van renosterhoring en tierbeendere as bestanddele in tradisionele...

Honderde buffels versuip in Chobe

1 week gelede | Omgewing

Francoise Steynberg - Tussen 400 en 500 Kaapse buffels het Dinsdagnag in die Choberivier naby Serondela Lodge in die Zambezistreek versuip. Volgens die bestuurder van...

Video oor robredding versprei soos veldbrand

2 weke gelede | Omgewing

Elvira Hattingh'n Video wat wys hoe mnr. Naudé Dreyer, van Pelican Point ­Kayaking, en een van sy spanlede 'n rob van 'n rol vislyn bevry...

Wilde perde van die Namib nóg ’n vul ryker...

3 weke gelede | Omgewing

Tanja Bause - Terwyl dit in die Namib gereën het, het me. Christine Wulff-Swiegers, van die Namibia Wild Horses Foundation, nóg ’n nuutgebore vul ontdek....

Groter pogings om Afrika-pikkewyn te bewaar

3 weke gelede | Omgewing

Om die grootte van die Afrika-pikkewynbevolking te handhaaf het die Suider-Afrikaanse Stigting vir die Bewaring van Kusvoëls (SANCCOB) befondsing gekry om gespesialiseerde reaksietoerusting vir...

Swaar reën, oosweer kom dalk môre

4 weke gelede | Omgewing

Swaar reën word vir môre op plekke oor die sentrale noorde, die Kunene-, Erongo-, westelike Otjozondjupa- en Khomasstreek voorspel, terwyl oosweer na verwagting vanaf môre...