Misdaad

Weermaglid vas vir moord

17 ure gelede | Misdaad

Tanja Bause''n Lid van die Namibiese weermag wat daarvan verdink word dat hy Sondag ''n man in ''n rivierloop in Windhoek doodgeskiet het, is in hegtenis geneem. Die verdagte, wat glo die 44-jarige mnr. Erick...

Trae polisie sal moet opskud

17 ure gelede | Misdaad

Des Erasmus - Wilddiewe se reaksietyd vir ontvlugting gaan hulle voortaan in die Omaruru-geweste ontneem word. Word ‘n geval van ‘n wild- en veestelery aangemeld, sal die polisie onmiddellik plaas toe moet kom. Die versekering...

Man in rivierloop doodgeskiet

1 dag gelede | Misdaad

Tanja Bause - ''n Soldaat verbonde aan die Suiderhof militêre basis het Sondag omstreeks 16:30 ''n man in ''n rivierloop in die hoofstad doodgeskiet. Die slagoffer was die 44-jarige mnr. Erick Paul Dirkse. Die twee...

Liggaam op polisie-perseel gevind

1 dag gelede | Misdaad

Catherine Sasman - Die liggaam van ‘n San-vrou, me. Regina Kasxi Muhoka (ouderdom onbekend), is op 30 November op die perseel van die Omega-polisiekantoor in die Bwabwata Nasionale Park gevind, byna ''n week nadat sy...

Gesoute hande pleeg Leyte-gruwel

1 dag gelede | Misdaad

Des Erasmus - Die aanslag op die lewe van mnr. Chris Coetzee van die plaas Leyte vanjaar op 5 November kan die dekmantel afruk oor loopbane van misdaad en gewapende roof van twee van drie...

Kategorie

 

Pa skiet seun, toe homself

2 dae gelede | Misdaad

Tanja Bause – In nóg twee voorvalle van gesinsgeweld die naweek is ’n 11-jarige seun deur sy pa doodgeskiet waarna die pa selfmoord gepleeg het...

Outjo in stropers se visier

2 dae gelede | Misdaad

Tanja Bause – Boere in die Outjo-omgewing is raadop met stropers en beesdiewe wat vanjaar reeds honderde diere afgemaai of gesteel het. Veral op die...

Twee staatsaanklaers vas vir korrupsie, bedrog

2 dae gelede | Misdaad

Twee staatsaanklaers is ná 'n ondersoek deur die Teenkorrupsie-kommissie (ACC) deur die polisie in hegtenis geneem en van onder meer korrupsie, bedrog en diefstal aangekla.Mnr....

Nóg 'n verdagte vir Kapps Farm-aanval vas

2 dae gelede | Misdaad

Francoise Steynberg Nog ''n verdagte in die Kapps Farm-aanval op ''n bejaarde man, is Donderdagaand by Okahandja vasgetrek.Volgens ''n woordvoerder van die polisie, komm. Edwin...

Man in rivierloop in Olympia vermoor

2 dae gelede | Misdaad

'n 44-jarige man wat saam met ander bosslapers in 'n riverloop naby die sportstadions in Olympia gewoon het, is na bewering vroeër vanmiddag deur 'n...

Gesteelde kluis en wapens gevind

5 dae gelede | Misdaad

Otis Finck op Walvisbaai Vier verdagtes wat in hegtenis geneem is in verband met die diefstal van ''n kluis tydens ''n inbraak op Walvisbaai op...

Polisie skiet verdagte dood

6 dae gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - ''n Vermeende gewapende rower is gistermiddag deur die polisie doodgeskiet ná ''n bejaarde man gister kort na middernag in die omgewing van...

Skandeerders: Sersant vas

6 dae gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - ''n Sersant van lugvaartsekuriteit het gister in die Katutura- landdroshof verskyn nadat hy glo die vermeende Chinese smokkelaar van 18 renosterhorings by...

Verdagte ietermago-smokkelaars in hof

6 dae gelede | Misdaad

Otis Finck Landdros Vicky Nicolaidis het die saak teen mnre. Yuefei Shen en Stanislaus Limwaya vir die besit van ''n bedreigde spesie tot 20 Februarie...

Soektog na Raubenheimer verby

6 dae gelede | Misdaad

Augetto GraigDie soektog na mnr. Peter John Raubenheimer (57) is verby. Sy liggaam is Dinsdag in dieselfde omgewing gevind waar hy vroeg Saterdagoggend verdwyn het.Volgens...