Misdaad

Oordragplanne van Hatuikulipi’s gefnuik

2 dae gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) het gistermiddag by die aktekantoor in Windhoek beslag gelê op dokumente vir die oordrag van 15 deeltiteleenhede op Swakopmund wat aan mnre. James en Tamson “Fitty” Hatuikulipi behoort.Die eenhede...

Geen borg vir ‘renosterstroopsoldate’

2 dae gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Die drie weermagsoldate wat daarvan beskuldig word dat hulle ’n olifant in die Etosha Nasionale Park gestroop het, bly in aanhouding. Mnre. Timoteus Tuhafeni, Eliaser “Dozza” Amadhila en Paulus Ashingola het Woensdag...

Woede ná jong man se skietdood ...

2 dae gelede | Misdaad

Augetto Graig - Sondag (1 Des) omstreeks 22:00 het ’n polisiebeampte in Windhoek se Damara-nedersetting ’n jong man glo in die bors geskiet.Mnr. Johnny Doëseb (18) het later glo as gevolg hiervan gesterf.Hoofinsp. Kauna Shikwambi,...

14 'wildmisdadigers' vas

2 dae gelede | Misdaad

Altesaam 14 vermeende wildmisdadigers is verlede weke in hegtenis geneem, van wie vier elk in verband met renoster- en olifantstropery of horing- of ivoorsmokkelary of pogings daartoe. Volgens die weeklikse wildmisdaadverslag van 25 November tot...

Noa kap na ‘leunstoel-kritici’

3 dae gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Die Teenkorrupsiekommissie (ACC) se uitvoerende direkteur, mnr. Paulus Noa, het teruggekap na wat hy “leunstoel-kritici” noem en sê pleks dat hulle dié waghondliggaam oor die viskwota-korrupsie-ondersoek kritiseer, moet hulle liefs met inligting...

Kategorie

 

Videomateriaal wys tref-en-trapongeluk

3 dae gelede | Misdaad

Elvira Hattingh - Videomateriaal van me. Leandri van der Walt (25) se tref-en-trap-ongeluk Saterdagoggend laat dit lyk of sy tydens ’n stryery tussen jong mans...

Fishcor-baas kry trekpas

4 dae gelede | Misdaad

Ogone Tlhage en Ronelle RademeyerMet nog 'n hoë wat in die lig van grootskaalse bedrog in die visbedryf geskors is, hou die Law Society of...

Beampte wat tiener glo verkrag 'n familievriend

4 dae gelede | Misdaad

Henriette LamprechtHulle moet ons beskerm, maar hulle maak ons seer. Só sê die ma van 'n 16-jarige meisie wat na bewering deur 'n polisie­beampte verbonde...

Polisie in spervuur

5 dae gelede | Misdaad

Twee polisiebeamptes is die naweek in die uitvoering van hulle pligte beseer, en 'n derde het 'n man glo uit selfverdediging doodgeskiet.Dít volgens die polisie...

Plofstof eis twee kleuters

5 dae gelede | Misdaad

Twee kleuters is die naweek dood toe die plofstof waarmee hulle glo gespeel het, ontplof het. Die voorval het om 18:40 in Opuwo in Katutura...

Polisie skiet misdadiger

6 dae gelede | Misdaad

Die polisie het Sondag omstreeks 22:00 'n gesoekte misdadiger wat op borgtog op verskeie klagtes van roof was in Katutura doodgeskiet. Volgens die polisie wou...

Gedugte SA regspan vir Esau, Shanghala

1 week gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Twee senior Suid-Afrikaanse advokate wat tot onlangs nog in die buurland vir oudpres. Jacob Zuma opgetree het in die korrupsiesaak teen hom,...

Vier oor ivoor gevonnis

1 week gelede | Misdaad

Francoise Steynberg - Vier ivoorsmokkelaars is verlede week in twee verskillende howe gevonnis.Die Namibiërs Joseph Jacob en Bernhard Ndjamba Shipingana is verlede Maandag (18 Nov)...

ACC hou kaarte dig teen bors

1 week gelede | Misdaad

Ronelle Rademeyer - Ná die lasbrief-fiasko van die afgelope naweek, wat meegebring het dat die Teenkorrupsiekommissie (ACC) Sondag ’n bloutjie in die hof geloop het,...

Polisie: Ouers moet kinders by water dophou

1 week gelede | Misdaad

Drie mense het die afgelope naweek in Namibië verdrink. Vrydag het 'n elf maande oue babaseuntjie glo in 'n emmer water verdrink. Die voorval het...