Ministeries

Nuus uit die parlement

1 dag gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Baie onwettige vuurwapens is ingehandig nadat amnestie vir die indien van onwettige vuurwapens, ammunisie en plofstof op 18 Februarie vanjaar verstryk het. Volgens die minister van veiligheid en sekuriteit, genl.maj. (afgetree)...

Mynbedryf diép bekommerd

2 dae gelede | Ministeries

Jo-Maré Duddy – Bekommerd, bekommerd en nóg bekommerd.Die president van die Kamer van Mynwese van Namibië, mnr. Kombadayedu Kapwanga, se jaaroorsig is deurspek met dié woord as hy na die regeringsbeleid verwys. Kapwanga het...

MIV/vigs-syfer onder jeug ontstel

2 dae gelede | Ministeries

Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur se afdeling vir MIV /vigs het ’n twee dae lange vergadering in Windhoek by die Khomas-streekskantoor gehad oor die stygende MIV/vigs-syfer onder jongmense tussen 10 en 24 jaar.Tydens...

Transaksie met Chinese gestop

3 dae gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Die ministerie van verdediging het in die vorige finansiële jaar ‘n bedrag van N$653 794 000 aan die tesourie terugbetaal.Dit ná ’n Amerikaanse bank betaling aan ‘n Chinese verskaffer gestaak het.Volgens...

Heelwat vrae oor armoede-uitwissing

4 dae gelede | Ministeries

Estelle de Bruyn - Heelwat vrae oor die voedselbank en droogteverligting is tydens die bespreking van die ministerie van armoede-uitwissing en maatskaplike welsyn Donderdag in die Nasionale Vergadering (NV) gevra.Van die lede wou onder meer...

Kategorie

 

Nuwe nasionale kaarte bekend gestel

4 dae gelede | Ministeries

Yochanaan Coetzee - Die direktoraat van landmeetkunde en kaarte in die ministerie van grondhervorming het op 20 April die land se nuwe nasionale kaart bekend...

Wees-, weerlose kinders 'n prioriteit

1 week gelede | Ministeries

Henriette LamprechtMeer as 285 000 wees- en weerlose kinders (OVC's) het verlede jaar toelaes van die staat ontvang. Uit dié 285 431 kinders is 148...

Katrina: tydsverandering irrelevant

1 week gelede | Ministeries

Catherine Sasman - Die minister van onderwys, kuns en kultuur sê skoolbedrywighede sal nie geraak word sou die Wetsontwerp op Namibiese Tyd aanvaar word nie.Dit...

NDTC bring diamante huis toe

1 week gelede | Ministeries

Augetto GraigDie Namibia Diamond Trading Company (NDTC) se hoofbestuurder vir verkope en bemarking, mnr. Brent Eiseb, sê hulle gaan binne 'n maand of twee 'n...

N$423,4 miljoen vir justisie

1 week gelede | Ministeries

Jacqueline Louw - Ondanks goeie vordering in die implementering van programme lê daar nog groot uitdagings vir die ministerie van justisie voor.Só het die...

Gesondheid: Opleidingshospitale nodig

2 weke gelede | Ministeries

Henriette Lamprecht Die groot aantal mediese ­studente wat hul studies voltooi het, noodsaak die minis­terie van gesondheid en maatskaplike dienste om van ses bykomende hospitale...

Opleiding vir gesondheidswerkers

2 weke gelede | Ministeries

Die adjunkminister van gesondheid en maatskaplike dienste, me. Juliet Kavetuna, het die Amerikaanse ambassadeur, mnr. Thomas Daughton, na 'n opleidingsessie genooi oor die gebruik van...

Omgewingsbegroting fokus op teenstropery

2 weke gelede | Ministeries

In die 2017-'18 finansiële jaar moet meer gedoen word om te verseker dat wildmisdaad ophou.Só het die minister van die omgewing en toerisme, mnr. Pohamba...

N$208 miljoen vir krag, mynbou

2 weke gelede | Ministeries

Augetto Graig - Die minister van myne en energie, mnr. Obeth Kandjoze, het groot planne met die meer as N$207 miljoen wat as deel van...

Meer steun aan projekte

2 weke gelede | Ministeries

Augetto Graig - Twaalf lede van die hoogste besluitnemende liggaam van die Afrika-ontwikkelingsbank (AfDB) het president Hage Geingob verlede Donderdag besoek.Die besoek is deel van...